- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 367 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hamilton House bied selfsorg-suites in die prentjiemooi dorp Wildernis. Die gastehuis is reg oorkant die Touwsrivier-riviermonding en is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 suites wat individueel versier is en elk geskik is vir 2 gaste. Die suites het of 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer en spog elk met 'n en suite-badkamer, goed toegeruste kombuisie waar gaste etes kan kook, 'n leef-area met 'n kaggel en 'n privaat balkon met braaigeriewe en 'n mooi uitsig. Verder het elke suite ook WiFi, 'n elektroniese kluis, lugversorging, 'n slim-TV met 90 DStv-kanale en ander luukshede.
'n Komplimentêre strandsak met handdoeke, japonne en pantoffels word in elke suite voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea met 'n eerlikheidskroeg op die eerste verdieping. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Hamilton House is oorkant die Touwsrivier-riviermonding, wat van die strand stroomopwaarts na die waterval lei of al langs die Serpentine tot by Island Lake. Wildernis se middedorp het 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en unieke winkels om te ontdek, en dit is naby die suites.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 367 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hamilton House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
367 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang