Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamilton House

Selfsorg
Jasmine Suite
Vanaf
Vanaf R2 080
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 69m²-suite is op die grondverdieping, het lugversorging, 'n oopplan-uitleg en 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak, verhitte handdoekreling, ondervloerse verhitting en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie langs die bed wat toegerus is met beligting wat bewegingsensors het, 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat en 'n koffiemasjien. Verder is daar 'n etenstafel vir 4, 'n slim-TV met 9- DStv-kanale en 'n kaggel. Die suite lei na 'n balkon wat spog met 'n ingeboude vlekvryestaal-braai en 'n Weberbraai. Verder is daar WiFi, 'n elektroniese kluis en 'n gratis strandsak met handdoeke, japonne en pantoffels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die perseel via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Milkwood Suite
Vanaf
Vanaf R2 180
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 65m²-suite is op die eerste verdieping, het lugversorging en 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak, verhitte handdoekreling, ondervloerse verhitting en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met beligting wat bewegingsensors het, 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat en 'n koffiemasjien. Verder is daar 'n etenstafel, 'n slim-tv met 90 DStv-kanale en 'n kaggel. Die suite lei na 'n balkon wat spog met 'n ingeboude vlekvryestaal-braai en 'n Weberbraai. Verder is daar WiFi, 'n elektroniese kluis en 'n gratis strandsak met handdoeke, japonne en pantoffels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die perseel via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Candlewood Suite
Vanaf
Vanaf R2 280
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 76m²-suite is op die eerste verdieping, het lugversorging en 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak, verhitte handdoekreling, ondervloerse verhitting en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met beligting wat bewegingsensors het, 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat en 'n koffiemasjien. Verder is daar 'n etenstafel, 'n slim-tv met 90 DStv-kanale en 'n kaggel. Die suite lei na 'n balkon wat spog met 'n ingeboude vlekvryestaal-braai en 'n Weberbraai. Verder is daar WiFi, 'n elektroniese kluis en 'n gratis strandsak met handdoeke, japonne en pantoffels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die perseel via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yellowwood Suite
Vanaf
Vanaf R2 380
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 86m²-suite is op die grondverdieping, het lugversorging, 'n oopplan-uitleg en 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak, verhitte handdoekreling, ondervloerse verhitting en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie langs die bed wat toegerus is met beligting wat bewegingsensors het, 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat en 'n Nespresso-koffiemasjien. Verder is daar 'n etenstafel vir 4, 'n slim-TV met 9- DStv-kanale en 'n kaggel. Die suite lei na 'n balkon wat spog met 'n ingeboude vlekvryestaal-braai en 'n Weberbraai. Verder is daar WiFi, 'n elektroniese kluis en 'n gratis strandsak met handdoeke, japonne en pantoffels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die perseel via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 367, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8e383b58b33d36b7ce1cfd14aa822aba8e5883967fe3b9a5d00ccb91654572720e6e5798d7ef27dac303f9d7c5a8269377e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 367 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9926877 22.579661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem