Pick your preferred language

English

Afrikaans

+56
Gastehuis in Kommetjie

Happy Home Imhoff's Gift

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 10 Egret Circle, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Happy Home Imhoff's Gift is in Kommetjie, 'n stil kuswoonbuurt van Kaapstad in die Wes-Kaap. Hierdie plattelandse buurt is aan die Westelike-Skiereiland van die Kaap en spog met gewilde besienswaardighede soos Imhoff Farm, Slangkop-vuurtoring en Langstrand.

Verblyf beskik oor 4 eenhede wat geskik is vir 10 gaste. Die eenhede is Protea-suite kamer 1, Cherry Blossom-suite kamer 2, Fynbos standaardkamer and Magnolia standaardkamer. Protea-suite kamer 1 is op die eersteverdieping en is geskik vir 4 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die aangrensende kamer het 'n dubbelkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, hoekbad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit braaigeriewe, tee- en koffiemaakgeriee, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Cherry Blossom-suite kamer 2 is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Fynbos standaardkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Magnolia standaardkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die kamer deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, maar hulle mag nie op die beddens slaap nie.

Happy Home Imhoffs Gift bied 'n uitsig oor Noordhoek se vleiland en dit is 'n kort entjie se stap vanaf die oewer van die strandmeer, met Chapmanspiek en die Noordhoekberge in die agtergrond. Die eiendom is 2 km vanaf Kommetjie, 4 km vanaf Long Beach Mall, 7 km vanaf Vishoek en 7 km vanaf Simonstad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 143

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Egret Circle, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Home Imhoff's Gift het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 693
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 693
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 693
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Egret Circle, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjhZnpBze6nUEJUKGl2sRDT84Cre5TFTjI6LwqlXst4zMJdaaWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R693 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 10 Egret Circle Imhoffs Gift 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.13707 18.36268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang