20% af Kry 20% af. Geldig vanaf 10 Des 2019 tot 30 Apr 2020.
Kommetjie Akkommodasie by Happy Home Imhoffs Gift | LekkeSlaap
+58

Happy Home Imhoffs Gift

Kamer 3 - Fynbos standaardkamer
was R400
Vanaf R320
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n veilige, sakpas kamer en bereid is om 'n badkamer te deel. Dit is ideaal vir kinders, en Kamer 2 en 3 word as 'n eenheid bespreek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Skoonmaakfooi: R100 per kamer bespreking. Die sisteem sal net 1 skoonmaakfooi wys. Indien meer as 1 kamer bespreek word, sal die ander fooie steeds met aankoms betaal moet word. As jy die hele huis/kothuis bespreek, is 'n skoonmaakfooi van R500 betaalbaar. Ontbyt: Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. As jy ontbyt wil bestel moet jy Happy Home vooraf laat weet. Ontbyt kan ook by die instansie voor 17:00 die vorige dag bespreek word. Troeteldiere: Dit is 'n troeteldiervriendelike instansie, mits jy vir Luke vooraf laat weet. Klein en medium grootte honde is welkom. Groot honde kan nie geakkommodeer word nie en troeteldiere moet goedgemanierd wees. Daar is 2 klein honde op die perseel. Reëlings rakende honde moet vooraf getref word. Troeteldiere word nie in die Fynbos-standaardkamer toegelaat nie. Hondebeddens moet saamgebring word, aangesien honde nie in die beddens mag slaap nie. Ekstra beddens/gaste: 'n Ekstra bed vir 'n kind kan gereël word, indien kamer 1 en 2 bespreek is. Ekstra gaste kan nie in Kamer 3 tot 6 geakkommodeer word nie. 'n Ekstra bed kos R75 per nag. Dit sal waardeer word as gaste 'n tweede kamer vir kinders bespreek, tensy hulle jonger as 6 jaar is. Kamer 2 en 3 werk goed vir gesinne. Kamer 4 tot 6 in die tuinkothuis werk goed as gaste al 3 kamers bespreek - dit geen maksimum privaatheid. Geen DStv/SABC. Daar is toegang tot Netflix in die 2 sitkamers. Parkeerplek: Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar aangesien dit in 'n sekurteitslandgoed geleë is, is parkeerplek in die straat baie veilig. Partytjies en Besoekers: Partytjies en funksies word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf met Happy Home gereël word. Besoekers is welkom tussen 15:00 en 21:00. Gaste is verantwoordelik vir besoekers en die gashere het die reg om die aantal besoekers te beperk. Harde musiek en rook word nie toegelaat nie. Braaigeriewe is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie hout en vuuraanstekers saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kersiebloeisel-suite kamer 2
was R482
Vanaf R386
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kersiebloeisel-suite kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en handdoeke word voorsien. Die kamer lei na 'n stoep en swem-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Skoonmaakfooi: R100 per kamer bespreking. Die sisteem sal net 1 skoonmaakfooi wys. Indien meer as 1 kamer bespreek word, sal die ander fooie steeds met aankoms betaal moet word. As jy die hele huis/kothuis bespreek, is 'n skoonmaakfooi van R500 betaalbaar. Ontbyt: Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. As jy ontbyt wil bestel moet jy Happy Home vooraf laat weet. Ontbyt kan ook by die instansie voor 17:00 die vorige dag bespreek word. Troeteldiere: Dit is 'n troeteldiervriendelike instansie, mits jy vir Luke vooraf laat weet. Klein en medium grootte honde is welkom. Groot honde kan nie geakkommodeer word nie en troeteldiere moet goedgemanierd wees. Daar is 2 klein honde op die perseel. Reëlings rakende honde moet vooraf getref word. Troeteldiere word nie in die Fynbos-standaardkamer toegelaat nie. Hondebeddens moet saamgebring word, aangesien honde nie in die beddens mag slaap nie. Ekstra beddens/gaste: 'n Ekstra bed vir 'n kind kan gereël word, indien kamer 1 en 2 bespreek is. Ekstra gaste kan nie in Kamer 3 tot 6 geakkommodeer word nie. 'n Ekstra bed kos R75 per nag. Dit sal waardeer word as gaste 'n tweede kamer vir kinders bespreek, tensy hulle jonger as 6 jaar is. Kamer 2 en 3 werk goed vir gesinne. Kamer 4 tot 6 in die tuinkothuis werk goed as gaste al 3 kamers bespreek - dit geen maksimum privaatheid. Geen DStv/SABC. Daar is toegang tot Netflix in die 2 sitkamers. Parkeerplek: Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar aangesien dit in 'n sekurteitslandgoed geleë is, is parkeerplek in die straat baie veilig. Partytjies en Besoekers: Partytjies en funksies word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf met Happy Home gereël word. Besoekers is welkom tussen 15:00 en 21:00. Gaste is verantwoordelik vir besoekers en die gashere het die reg om die aantal besoekers te beperk. Harde musiek en rook word nie toegelaat nie. Braaigeriewe is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie hout en vuuraanstekers saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea-suite kamer 1
was R602
Vanaf R482
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Protea-suite kamer 1 is op die eerste verdieping, dié ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, hoekbad en 'n aantrekkamer. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig. Die kamer het slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 'n addisionele bed kan op versoek bygevoeg word vir 'n kind onder 10.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Skoonmaakfooi: R100 per kamer bespreking. Die sisteem sal net 1 skoonmaakfooi wys. Indien meer as 1 kamer bespreek word, sal die ander fooie steeds met aankoms betaal moet word. As jy die hele huis/kothuis bespreek, is 'n skoonmaakfooi van R500 betaalbaar. Ontbyt: Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. As jy ontbyt wil bestel moet jy Happy Home vooraf laat weet. Ontbyt kan ook by die instansie voor 17:00 die vorige dag bespreek word. Troeteldiere: Dit is 'n troeteldiervriendelike instansie, mits jy vir Luke vooraf laat weet. Klein en medium grootte honde is welkom. Groot honde kan nie geakkommodeer word nie en troeteldiere moet goedgemanierd wees. Daar is 2 klein honde op die perseel. Reëlings rakende honde moet vooraf getref word. Troeteldiere word nie in die Fynbos-standaardkamer toegelaat nie. Hondebeddens moet saamgebring word, aangesien honde nie in die beddens mag slaap nie. Ekstra beddens/gaste: 'n Ekstra bed vir 'n kind kan gereël word, indien kamer 1 en 2 bespreek is. Ekstra gaste kan nie in Kamer 3 tot 6 geakkommodeer word nie. 'n Ekstra bed kos R75 per nag. Dit sal waardeer word as gaste 'n tweede kamer vir kinders bespreek, tensy hulle jonger as 6 jaar is. Kamer 2 en 3 werk goed vir gesinne. Kamer 4 tot 6 in die tuinkothuis werk goed as gaste al 3 kamers bespreek - dit geen maksimum privaatheid. Geen DStv/SABC. Daar is toegang tot Netflix in die 2 sitkamers. Parkeerplek: Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar aangesien dit in 'n sekurteitslandgoed geleë is, is parkeerplek in die straat baie veilig. Partytjies en Besoekers: Partytjies en funksies word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf met Happy Home gereël word. Besoekers is welkom tussen 15:00 en 21:00. Gaste is verantwoordelik vir besoekers en die gashere het die reg om die aantal besoekers te beperk. Harde musiek en rook word nie toegelaat nie. Braaigeriewe is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie hout en vuuraanstekers saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 Magnolia-suite
was R678
Vanaf R542
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Hierdie kamer bied ook 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Skoonmaakfooi: R100 per kamer bespreking. Die sisteem sal net 1 skoonmaakfooi wys. Indien meer as 1 kamer bespreek word, sal die ander fooie steeds met aankoms betaal moet word. As jy die hele huis/kothuis bespreek, is 'n skoonmaakfooi van R500 betaalbaar. Ontbyt: Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. As jy ontbyt wil bestel moet jy Happy Home vooraf laat weet. Ontbyt kan ook by die instansie voor 17:00 die vorige dag bespreek word. Troeteldiere: Dit is 'n troeteldiervriendelike instansie, mits jy vir Luke vooraf laat weet. Klein en medium grootte honde is welkom. Groot honde kan nie geakkommodeer word nie en troeteldiere moet goedgemanierd wees. Daar is 2 klein honde op die perseel. Reëlings rakende honde moet vooraf getref word. Troeteldiere word nie in die Fynbos-standaardkamer toegelaat nie. Hondebeddens moet saamgebring word, aangesien honde nie in die beddens mag slaap nie. Ekstra beddens/gaste: 'n Ekstra bed vir 'n kind kan gereël word, indien kamer 1 en 2 bespreek is. Ekstra gaste kan nie in Kamer 3 tot 6 geakkommodeer word nie. 'n Ekstra bed kos R75 per nag. Dit sal waardeer word as gaste 'n tweede kamer vir kinders bespreek, tensy hulle jonger as 6 jaar is. Kamer 2 en 3 werk goed vir gesinne. Kamer 4 tot 6 in die tuinkothuis werk goed as gaste al 3 kamers bespreek - dit geen maksimum privaatheid. Geen DStv/SABC. Daar is toegang tot Netflix in die 2 sitkamers. Parkeerplek: Beperkte parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar aangesien dit in 'n sekurteitslandgoed geleë is, is parkeerplek in die straat baie veilig. Partytjies en Besoekers: Partytjies en funksies word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf met Happy Home gereël word. Besoekers is welkom tussen 15:00 en 21:00. Gaste is verantwoordelik vir besoekers en die gashere het die reg om die aantal besoekers te beperk. Harde musiek en rook word nie toegelaat nie. Braaigeriewe is beskikbaar, maar gaste moet hulle eie hout en vuuraanstekers saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R400
Vanaf R320
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-sirkel 10, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYmQ5ZTcwLTg3YjctNDQ1Yy05NmZlLTkyYzA1OWJkY2VhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 10 Egret Circle Imhoffs Gift 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.13707 18.36268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za