LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Home Imhoffs Gift | LekkeSlaap
+56

Happy Home Imhoffs Gift

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Happy Home Imhoffs Gift
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bonita M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Lisa en Luke was baie pragtig. Dis huis is mooi en gerieflik.

Ilse D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, private and memorable.

The host and partner are really amazing and made us feel so welcome from start to finish. Not forgetting the dogs. We were given our privacy, yet also included in the togetherness with the host and other guest, leading to loads of fun. We will surely make a return again in the future. A place worth going to more than once.

Marius K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig vriendelik, lekker.

Goeie, gasvrye mense, niks is moeite nie.

Deidre M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre M
Gesin met tieners

It was very nice. Me and the family enjoyed our holiday. Would not mind to go there again.

The staff was very friendly. The beach is not so far from Happy Homes if you would like to go to the beach. Shops is also not far from there. The house was neat and tidy.

Rupert S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rupert S
Saam met vriende

Nie bevredigend nie.

Die matte was vuil in die kamers en kussingslope is al deurgebruik. Vlieë was 'n probleem.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not satisfactory.

Carpets were dirty in the rooms and pillow cases has been used through already. Flies were a problem.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Thank you for your feedback.
We want to clarify some details.
1 Ornaments/ decorations broken during your stay
2. Pillows and pillow cases are regularly checked and is still in satisfactory state. Last inspection 05 January 2020 (all our linen is not older than 8 months for the older sets- newer sets is 2 months old)
3. carpets was scheduled a deep clean towards the latter part of January. After your visit we have to arrange that ASAP as your group left the property in a terrible state
4. we clearly state that we do not allow for parties or events. This rule was simply ignored and you hosted a birthday party.
5. We charge a cleaning fee to reset the unit after you leave. However this is a self catering unit which means you have to clean up after yourself. Rubbish was left on the floor not in a bin (PROVIDED), a perfect way to attract flies. Summer is fly season. Considering, we charge R 500 if you use the whole property. We even discounted that with R 200. Which in hindsight we should not have done either.
6. you simply left the house open, gate open and left. No good bye or any pleasantries exchanged. While the manager was at the main house waiting on you a mere 20 meters away. One of our dogs trapped in the house.
7. You called 2 hours early and requested to check in early. Which we have honored.



Happy Home Imhoffs Gift
Jubeida W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jubeida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, a breathtaking experience that we will treasure.

Our host was just a jewel he made sure we were comfortable and enjoying the best there was to see. Recommending outstanding sights, pitstops and affordable eating spots. It is truly a must see place and a must stay accommodation.

Katelynn L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katelynn L

Netjies, maar het beslis touch ups nodig en verf.

Luke is 'n baie oulike gasheer. Ons is mense wat baie hou van privaatheid, so hierdie plek het nie vir ons gewerk nie. Die kombuis is ook nie user friendly nie. Die persoon wat ons klere gewas het, het ook 'n groot gemors gemaak, sy het ons klere so opgehang dat dit merke gemaak het. Die view van ons kamer (die protea suite) was mooi, maar al die gaste het toegang tot ons balkon wat reg langs ons kamer is. Ons het nie daarvan gehou nie. Ons sal nie weer daar gaan bly nie, maar dalk vir mense wat nie so erg oor privaatheid soos ons is nie sal dit geniet.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Hi Katelynn,

Baie dankie vir jou eerlike en omvatended terugvoer. Ek is baie jammer dat my huis nie heeltemal aan jou vereistes voldoen het nie. Ek het geluister na wat jy in jou resensie gese het, en as n gevolg daarvan het ek die kamer wat julle in gewees het n voledige opknapping gegee. Jy is welkom om na die nuwe fotos te kyk en te sien hoe vergelyk.
Omrede die n gaste huis is, kan ek nie voledige privaatheid waarborg nie, maar ek het n paar veranderings gemaak en hopelik sal dit meer privaatheid aan ons gaste kan offer.

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Vriendelike groete,
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Embrencia P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Embrencia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik behulpsaam en gasvryheid, was vir ons 'n fantastiese tydjie.

Diens was fantasties, sal enige tyd Happy Home Imhoffs Gift voorstel, mooi, netjies en skoon, kliëntediens was fantasties en vriendelik, sal altyd weer by hulle gaan oorbly.

Lameez S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lameez S
Saam met vriende

Happy.

I was only unhappy that the caretaker walked in the house as he pleases, without an invite to enter while we were there.

Monica S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met vriende

Bekostigbaar.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer. Ons het baie lekker gebly, ons kamers was mooi skoon en netjies en dit was vir ons 'n bekostigbare verblyf, waarde vir jou geld. Ons vervoer terug Pretoria toe is skielik gekanselleer en dit het vir ons 'n onvoorsiene uitgawe aan verblyf veroorsaak, daarom is ons baie dankbaar teenoor Happy Home wat vir ons hierdie bekostigbare verblyf gegee het.

Rachel R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en gemaklik.

Kwaliteit bed en lakens het die plek sy naam laat verdien. My 2 honde het baie goed ingepas wat 'n baie groot voordeel is.

Leandre L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre L
Saam met vriende

Definitief binnekort weer.

Wil net dankie sê vir Luke vir die gasvryheid, ons sal die plek definitief aanbeveel vir ander mense.

Kristin A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A
Enkelreisiger

Splendid time.

Awesome establishment, will definitely be back again.

Ria M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en toeganklike vakansie-verblyf met vriendelike ontvangs en verduidelikings deur gasheer Luke.

Wat 'n heerlike verrassing was dit om op hierdie geskenk af te kom! Augustus is middel van die winter, maar ons het warm ontvangs deur gasheer Luke en baie gerieflike slaapplek gehad. Uitstappies na nabygeleë Noordhoek Farm Village, Imhoff Farm, Monkey Valley en heerlike verrassings in Kampsbaai het alles die moeite werd gemaak. Heerlike ontspanning vir so 'n naweek-wegbreek!

Kisha S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

Happy Home Imhoffs Gift was really so beautiful, nice and quiet.

Frikkie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was as if we were home away from home.

Lovely house, we had a decent experience.

Lynn S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Enkelreisiger

Homely

Luke is an excellent host.

Kurcell S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurcell S
Saam met vriende

Baie rustig.

Sien sterre.

Bevan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan M
Saam met vriende

Was goed vir 'n wegbreek, baie private en streng sekuriteit en troeteldiervriendelik.

Baie mooi uitsig en vriendelik vir families. Diere en die uit leg van die huis ook baie private en ekovriendelik.

Dino B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was amazing.

Alles van hierdie pragtige huis was asemrowend. Ons het goeie geselskap met Luca en Lisa gehad, alles was perfek!

Marlize R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize R

Huis weg van die huis!

Regtig aangename ervaring gewees.

A B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A B
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Ek was skrikkerig om te boek siende dit so bekostigbaar was. Ons het deurgedruk en maar vir die beste gehoop. Met ons aankoms was ons aangenaam verras. Die plekkie is wonderlik! 'n Pragtige uitsig oor die varswater meer met 'n lieflike bed en badkamer. Groot met baie spasie. Ons het die groot deel kombuis gebruik om kosse voor te berei en het selfs gebraai. Die gasheer bly op die perseel en het ons tydjie baie aangenaam gemaak. Daar was niks waarmee ons kon fout vind nie. Netjies, skoon, baie mooi ingerig. Waarde vir geld. Boek met 'n geruste hart!

Petro L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het die eerste week in Januarie by Happy Home in Imhoff's Gift, Kommetjie oorgebly. Kommetjie self is klein met nie veel om te doen nie, maar ons gasheer, Luke, kon eetplekke en besienswaardighede aanbeveel. Een van die was 'n spook toer in Simonstad (7 km weg), asook 'n plaaslike padstal waar ons heerlike handgemaakte hamburgers geëet het net na ons aankoms. Ons was meestal op die pad en besig om Kaapstad plat te ry, maar in die aande kon ons nog steeds kom en gaan, en kon terugkom na ons gemaklike kamer en sagte bed, en more oggend weer opstaan om verder te ry. Parkering op die perseel self is beperk, maar siende dat die ingang na Imhoff's Gift deur sekuriteit beamptes beman word, kan jy gerus maar jou kar buite langs die straat parkeer.

Nancy V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace, tranquillity and value for your money.

Luke was a great host. Stunning view. A great place to get away from the buzz. Would surely go again. Had a lovely stay at Happy Home.

Vicky J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. mense vreeslik behulpsaam baie rustig en veilig.

Luke is baie behulpsaam en vriendelik. Plek is altyd skoon en netjies. Niemand wat jou pla of iets soos dit. Baie veilig ook.

Lauren R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a good stay.

Friendly service, peaceful surroundings and cute, friendly dogs.

Markus S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en stil omgewing.

Veilige omgewing, baie rustige en stil omgewing.

Fagmie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fagmie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tyd gehad.

Sal dit definitief weer doen.

Maralu D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralu D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker voel soos jou eie huis.

Dit is naby alles, het 'n rustige atmosfeer in 'n baie veilige omgewing. Die uitsig is asemrowend en die eenheid was baie skoon. Ek beveel dit aan.

Eureka J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Die beste wegbreek ooit, rustig en veilige omgewing, vriendelike gasheer. Wat kan 'n mens meer vra.

Die week by Imhoff's Gift het ons rerig verfris en uitgerus laat voel. Daar is meer as genoeg om te doen in die omgewing in en om Kommetjie, maar as jy die dag net wil rustig by die huis wees of braai met vriende is dit net die regte plek om te bespreek. Die ongelooflike uitsig oor die vlei en die strand en berge maak dit baie moeilik om op te pak om weer terug huiswaarts te keer. Dankie Luke vir 'n wondelike tyd daar by julle. Ons het dit baie geniet.

Werner S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n plesier.

Luke was 'n ongelooflike gasheer en laat jou onmiddellik tuis voel. Ek en my vrou het vir 'n week oorgebly en dit was absoluut die moeite werd. Die verkeer uit Kommetjie uit was bietjie erg, aangesien ons elke oggend 08:00 reeds in Rondebosch moes wees. Afgesien van die verkeer het ons regtig geen klagtes nie. Dit was regtig 'n plesier om hier oor te bly. Baie dankie Luke vir jou gasvryheid.

Marita T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T
Saam met vriende

Dit was wonderlik. Vertel al my vriende so ver as ek gaan. Sal weer soontoe gaan.

Ie wonderlikste uitsig van bo. Die gasvryheid van die eienaar was fantasties. Ek beveel sy plek definitief aan.

Elvira H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elvira H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It offered the peace and quiet that a city couple like us needed and yet it was a stone through away from all that city life offer.

Friendly service, cleanliness and privacy topped it all for us.

Annalise B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really awesome. Thank you very very much for Luke for making our stay at Happy Home wonderful.

The host Luke was very friendly and did all he could to make our stay at Happy Home great.

Ruan D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Nie dat dit ons gepla het nie, maar sal net 'n nota maak dat daar honde is vir as iemand sou allergies wees of wat ook al. Maar was 'n baie lekker plek, en het heeltemal tuis gevoel.

Maria V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice place away from city life.

It was just one happy experience, so tranquil.

Alwyn R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was meer as wat ons voor kon vra.

Die ruimte, gerief, netheid, uitsig, beskikbare geriewe - alles het bygedrae tot 'n ongelooflike verblyf by Imhoff's Gift. Ons het gevoel of ons by ons eie huis is.

Rene D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie baie geniet en Luck was so nice. Baie dankie.

Ons was mal oor ons kamer en ook die mooi uitsig wat met dit kom kon nie beter gekry het nie. Dankie julle.

Johan V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, tuis gevoel.

Sal enigetyd weer daar gaan bly.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Johan. Ek sal jou graag weer terug verwelkom.

Groete

Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Elize M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesone, het baie lekker gekuier, was net te kort. Volgende keer 10 dae.

Ek sou niks meer wil hê, als is daar. Hulle gasvryheid is puik, baie dankie.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Volgende keer wil ons daardie vark kaiings proe, waarvan julle vertel het. Dan kuier ons weer om 'n vuur saam.

Groete
Luke en Reon

Happy Home Imhoffs Gift
Elsa M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met vriende

Waarde vir geld en sal beslis aanbeveel.

Kamers is baie gerieflik met 'n uitstekende uitsig. Baie gasvrye en welkome atmosfeer.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Dis was heerlik om julle hier te he. Hoop om julle weer te sien.

Happy Home Imhoffs Gift
Martina S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent venue with a nice and friendly host.

The facility was extremely nice and clean. Beautiful grounds and pleasant environment. A bit too quiet for me without any DSTV or normal channels. Dogs were also nice.

Derek V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Derek V
Besigheidsreis

Veilig, maar die verkeer te besig uit Kommetjie uit.

Sal verkies om TV in kamer te hê. Die huis word gedeel met die eienaar en alhoewel daar voorgestel was om die kombuis te gebruik soos ek goeddink, vind ek dat dit bietjie inbraak maak op die eienaar se plek. Vir die prys per aand sou ek bietjie meer verwag het.

Sharon B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Enkelreisiger

A lovely holiday and the hosts were super friendly and helpful.

A relaxing stay. Friendly environment and comfortable accommodation.

John D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home, vir seker.

Ons het elke oomblik daar geniet en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons het julle kuier baie geniet en hoop om julle weer eendag te sien.

Groete
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Dawid F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Hierdie is beslis 'n "Happy Home", 'n wonderlike geskenk van 'n blyplek.

Rayoline W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayoline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel en die atmosfeer geniet.

Luke het ons so tuis laat voel en ons het besluit om hierdie jaar ons kinders ook saam te neem wanneer ons gaan bespreek.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Hi Rayoline
Ek is baie bly julle het dit geniet en julle is baie welkom, kinders en al. Ek sien uit om julle weer te sien.
Groete
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Roxanne J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Werd vir geld, sal weer gaan, het goeie diens gekry, baie dankie Luke.

Renee S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple but pleasant with an incredibly friendly host, exactly what we were looking for.

If you are looking for a simple and relaxed stay close to Cape Town, Imhoffs is what you are looking for. You walk in and automatically become a member of the household. Luke is a great host, ready for you whenever you need him for a casual chat or questions. Would go back any time and we are very glad to have discovered Happy Home Imhoffs!

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Renee, it was a pleasure meeting you guys, and we look forward to another visit.

Kind regards

Luke.

Happy Home Imhoffs Gift
Jacques A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sal definitief weer ‘n draai kom maak. Ons het dit baie geniet. Dankie Luke.

Detken S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detken S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige blyplek waarvan die Kaapstad omgewing verken kan word.

Heerlik gebly in die ruim kamer met die mooiste uitsig! Luke was baie gasvry en ons het gevoel of ons in ons eie huis vakansie hou. Die kamer en badkamer het genoeg pakplek en is baie netjies en ruim. My persoonlike gunsteling area was die "bay window" vanwaar ek ure kon sit en droom.

Erika V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie.

Luke is 'n wonderlike gasheer. Die kamer was baie gerieflik en die uitsig fantasties.

Theo B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The house was clean and tidy and Luke was very friendly and accommodating.

I enjoyed a pleasant stay at Happy Home, the house was clean with more than enough to make me feel at home.

Nina G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for time away from the city.

Exceptional service, we felt at home. No better way to spend my birthday. Scenery is just awesome!

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Dear Nina,

Thank you for your feedback but why did you not tell me it was your birthday? I could have done something special for you. Anyway, next time you visit, we will have a late birthday celebration. I'm glad you enjoyed your stay. See you again soon.

Regards,
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Hanlie D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die voorreg gehad om vir 2 weke by Happy Home Imhoffs Gift te kon bly en dit was absoluut die moeite werd.

Die ligging is lekker sentraal en die omgewing is rustig en veilig. Daar is baie plekke wat ons kon besoek en die stad is net 'n paar minute ver wat jy hoef te ry. Die huis is netjies, skoon en baie goed versorg. Die uitsig oor die vlei en see is 'n bonus. Baie dankie Luke, jy is 'n wonderlike gasheer. Ons sal definitief julle weer besoek. Alle voorspoed op jul pad vorentoe.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer, Hanelie. Julle was lieflike gaste. Die lekker eet en kuier was baie spesiaal en in my hart weet ek dat julle nooit weer net gaste in my huis kan wees nie, want julle is hier weg as goeie vriende van my. Ek sien uit na 'n volgende kuiertjie binekort.

Groete,
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Mandre D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandre D
Besigheidsreis

Verblyf was aanvaarbaar, maar meer aanvaarbaar vir rokers

Al die geriewe was aanvaarbaar en skoon genoeg. Die enigste moontlike kritiek (en ek hoop dit sal positief opgeneem word) is dat die kamer dalk beter geskik is vir persone wat rook, aangesien daar 'n rook-reuk is wat ons nie-rokers dadelik waarneem. Verder is alles in orde.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Beste Mandre

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is jammer om te sien dat jul verblyf nie na wense was nie. Ons neem kennis van die kommentaar met betrekking tot die reuk van rook in die kamer en sal die nodige aandag daaraan skenk om dit geriefliker te maak vir toekomstige besprekings.

Groete
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Koos S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S
Saam met vriende

Pragtige verblyf in baie veilige omgewing.

Ons het 'n aangename verblyf gehad. Dit was goed gereël en ons is vriendelik ontvang. Die geriewe is baie skoon en netjies. Voorstelle om dit beter te maak sluit in: 'n ketel in die kamer met koffie, tee en suiker beskikbaar en miskien 'n beskuitjie te ete. 'n Klein yskassie waarin mens jou eie eet- en drinkgoed kan koud hou. Dit sal verhoed dat gaste die huis se yskas en geriewe gebruik en dalk misbruik. Ons was nie so seker oor die huisreëls wat die bg. aanbetref nie. Om dit te verhoed kan die verhuurder eerder die geriewe in die kamer beskikbaar stel. Ek sal Imhoffs Gift beslis aanbeveel. Die prys is baie billik en vriendelike diens lewer altyd 'n positiewe bydra tot die sukses van die verblyf.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Beste Antoinette,

Baie dankie vir jou vriendelike en konstruktiewe terugvoer. Ons oorweeg om opgraderings te doen volgens jou aanbevelings sodat ons kan verseker ons gaste is gelukkig tydens hul verblyf. Ons hoop ons kan julle weer terug verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,
Luke

Happy Home Imhoffs Gift
Margaret S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay would recommend to my friends.

So enjoyed the stay at Imhoffs Gift. Will be back again, Luke is a wonderful host and the doggie a pleasure. Peaceful safe and secure thank you Luke. The location is perfect for all round sight seeing. All the best for the future Luke.

Happy Home Imhoffs Gift's terugvoer

Thank you kindly Margaret. We would love to welcome you back.
Regards,
Luke.

Happy Home Imhoffs Gift
Vanaf R385
per nag (plek vir 2)
Vanaf R385
per nag (plek vir 2)
Vanaf R385
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Egret-sirkel 10, Imhoffs Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYmQ5ZTcwLTg3YjctNDQ1Yy05NmZlLTkyYzA1OWJkY2VhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R385  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 10 Egret Circle Imhoffs Gift 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.13707 18.36268
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!