Harbour Delight & Harbour Comfort

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Harbour Delight
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Harbour Comfort
Selfsorg
Huisreëls

Daar word bepaal dat geen bykomende gaste op die perseel toegelaat sal word nie, asook die verbod op troeteldiere en binnenshuise rook.
Streng geen dwelms word op die perseel toegelaat nie, dit sluit dagga in!
Die gebruik van oop vlamme of kerse is streng verbode, en die gebruik van hitte-onttrekkende toestelle tydens beurtkrag op die omsetter is nie toegelaat nie. Geen draagbare verwarmers of lugversorgers word toegelaat nie.
Verder mag geen geleenthede of partytjies op die perseel aangebied word nie, en gaste word verwag om die stil ure tussen 22:00 en 07:00 na te kom. Vir lang verblyf van 10 dae of langer, vir die goeie reputasie van die eenheid, moet gaste betaal vir een keer per week skoonmaak van die eenheid, betaalbaar op die dag. Maak asseblief die vensters oop tydens u verblyf vir lugvloei binne die eenheid, veral tydens of na 'n stort om kondensasie te voorkom.
Enige skade of breekskade wat tydens u verblyf aangerig word, is die verantwoordelikheid van die gaste self.
Respekteer asseblief die eenheid en meubels.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Harbour Close, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04db486b57a8c82c6af1815f0655e2de88d6a2c1d4b4779e7c99ac9651d000032fe8003d04fc5b21651db61b09d9b7a7eda6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Harbour Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.802276773081 18.47473112943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang