+46

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nicole B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Just amazing! Highly recommended. Stunning peaceful spot and the host is so amazing! Clean, comfortable; I would highly recommend them! And will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustige atmosfeer, lekker plek om te rus na dolle gejaag. Het lekker gebly, lekker rustig, net baie vlieë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, alles skoon, netjies, keurig en liefdevol gedoen. Hierdie plek is 'n juweel. Iets wat jou siel tot stilstand laat kom en jou weer hoop gee. Dit was 'n heerlike verblyf, net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Hoop dit was nie die laaste keer dat ons julle sal sien nie. Sien uit om julle weer hier te kan verwelkom. Groete Johan & Jattie

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie rustig weg van besige samelewing. Baie rustige en pragtige omgewing. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker plek. Was lekker rustig. Nie ver van Potchefstroom af nie. Plekkie is goed ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie netjies en skoon verblyf met lekker atmosfeer. Ons was baie goed ontvang deur Johan en Jattie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Pieter, dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Ek sal julle ook enige tyd aanbeveel by enige gastehuis. Hoop ons sien julle definitief weer. Groete Johan & Jattie

Rehana O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vriendelik, skoon, rustig en veilig. Ons het ons naweek terdeë geniet by Hart & Siel Gastehuis. Vriendelik en skoon, en 'n bonus was die rustige plaasatmosfeer. Ons sal graag weer daar wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezinda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Peaceful, relaxing. Fantastic! Peaceful on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Dit was 'n aangename ondervinding om julle hier te kon huisves. Hoop om julle volgende jaar weer te kan akkommodeer. Groet, Johan & Jattie

Lorencia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lieflike plekkie op 'n plaas. Lieflike plek waar mens dadelik tuis voel. Netjies, skoon en goed ingerig. Baie vriendelike verwelkoming en gasvrye gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jattie
Hart & Siel
Lourencia, dit was so groot plesier. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jattie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R53, Farm Hartebeestpoortje, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4694a6c5d69f9c06b1bfc542c5b3c6619e9f3b7df0b27290ff98cf47223e4b76e722991c1c0fc3aa584f9ca368c5d93224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 Off the R53 Farm Hartebeestpoortje 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.746813500106 27.297964488628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang