Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hart & Siel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jattie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Hart & Siel
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tamaryn D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamaryn D

Voel soos huis.

Ons het heerlik gebly. Jattie en Johan is baie vriendelik en gasvry. Mens voel dadelik tuis. Die plekkies is pragtig, netjies en goed ingerig. Ons kindertjies kon lekker op die gras baljaar en die rustige plaasomgewing het ons sommer ekstra laat ontspan. Sal definitief aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Julle was die mees fantastiese gaste. Het dadelik tuis gevoel met julle en die kiddies.
Dankie baie vir jou terugvoer, ons sal julle enige tyd weer en weer hier verwelkom. Groete aan almal, Jattie & Johan.

Hart & Siel
Johan W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Die gasheer en gasvrou is aangename mense en laat jou dadelik tuisvoel. Die huisie is ook groot en gerieflik. Die stilte is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Dit was net een groot plesier om jou hier te kon verwelkom. Dis heerlik om so tuis te kan voel met ons gaste, 'n bonus! Dankie ook vir jou terugvoer. Groete, Jattie

Hart & Siel
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annuchka O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuchka O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm.

The host is very friendly and we were received with a warm welcome. They have solar so load shedding is not an issue. The only thing I will recommend to them is putting a fan in for the night times, because it can get very warm and you can't put the aircon on at night due to the solar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V
Gesin met tieners

Wonderful, relaxing, peaceful and great hosts.

Enjoyed our stay very much, and would recommend to any person. Johan and Jattie are wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Good day Grant

Thank you for the wonderful reply on Hart & Siel. We were the privileged ones to have had you here with us.

You were wonderful guests and we would welcome you anytime again!

Greetings
Jattie

Hart & Siel
Susan C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met vriende

Really, really wonderful!

Jattie is a lovely host and our cottage at Hart & Siel was incredible! There is great bird life and beautiful surroundings! It will definitely be our first choice if we are in the area again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vilet K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vilet K

Effektiewe verblyf.

Jatti en haar man Johan het besonder baie moeite gedoen om vooraf kontak te maak en seker te wees dat ons weet hulle verwag ons en ook dat ons die regte pad vat. Die huisie waar ons gebly het was 'n besonder skoon en aangename plek. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat naby Potch moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Goeiedag Vilet

Baie dankie vir jul terugvoer.

Wat n aangename gesin!! Dit was vir ons n voorreg om jul hier te kon hê.
Dit is net n plesier om julle te kon huisves en ons hoop om julle binnekort weer hier te kan verwelkom.

Groete
Jattie

Hart & Siel
Kenneth H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth H
Enkelreisiger

Baie rustig en stil.

Lieflike plek. Baie stil en rustig. Kon mooi sterre kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Hi Kenneth, jy was so 'n gemaklike gas. Dit was 'n plesier om jou te kon huisves. Hoop ons sien jou weer, dankie vir die positiewe terugvoering. Groete, Jattie

Hart & Siel
Simone L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely. Welcoming was great too.

We had a wonderful stay. We just struggled with locking the gate and the security gate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M
Besigheidsreis

Wat 'n absolute wonderlike ervaring! Beveel vir almal aan.

Wat 'n aangename ervaring was dit nie? Jattie en Johan was so verwelkomend. Ek het tuis gevoel die oomblik toe ek arriveer (ek reis vrou-alleen, so dit was baie gerusstellend). Alles was skoon en netjies. Dit was 'n lekker groot plek. Dit het die lekkerste stort. Die omgewing self is so rustig en kalm. Al het ek vir werk gereis, het dit skoon gevoel of ek op vakansie is. Dis ook baie veilig met diefwering voor die skuifdeur wat ek kon sluit en ek het die lekkerste tuisgebakte beskuit op my bed gekry. Ek beveel hulle 100% aan vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Jeanine, dit was net n plesier om jou hier te kon verwelkom. Tyd is net altyd te min saam met gaste. Ons is bewus hul kom vir werk, of vir n funksie/troue, dus is die tyd saam hulle net altyd te kort.
Baie dankie vir jou terugvoering, dit is werklik wat ons naam uitdra. By Hart & Siel wil ons in n kort tydjie betrokke raak by os gaste.
Kom gerus enige tyd weer.
Groete,
Johan & Jattie

Hart & Siel
Francois G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Heerlik gerus in 'n stil omgewing na lang reis. Baie stil, hiperskoon, rustige verblyf met alles wat benodig word. Aangename gasheer en -vrou wat goed omsien na hul gaste. Dorp net 'n hanetree van plaas. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani V
Gesin met tieners

Very clean and nicely decorated. Loved our stay there.

Very nice place to stay. The gravel road is a bit rough, but still worth it. Great value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Hi Lelani

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Dit was so lekker om julle hier te kon huisves! Die kuier tydjie is net altyd te kort.

Julle sal beslis weer moet kom!
Ons sal graag julle behoorlik wil bederf en leer ken.
Groete
Jattie

Hart & Siel
Tiaan J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Gesin met tieners

Hulle gaan uit die pad uit.

Laat gekom en vroeg gewaai. Geen probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Hi Tiaan

Ek is so bly julle het die verblyf hier geniet. My probleem is net altyd dat ek so graag my gaste nog beter sou wou leer ken en te kon bederf in die tydjie wat hul hier vertoef.
Julle moet beslis weer kom sodat ons meer tyd aan jul kan bestee.

Dit was net n plesier om reg te kon staan vir julle!
Groete
Jattie

Hart & Siel
Koos P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos P
Enkelreisiger

Baie oulike plekkie.

Die ontvangs by Hart & Siel was baie vriendelik en gasvryheid. Die blyplekkie was baie netjies en skoon. Het lekker en rustig geslaap. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Thank you Koos, I appreciate your feedback.
I would like to say, if I could recommend a guest to any guesthouse, it would be you.
I have never had a guest that left my unit in such a neat condition. It seems that there were never anyone in the unit at all.
You are most welcome to visit any time, we'd love to accommodate you again.
Jattie

Hart & Siel
Suanne G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en tuis.

Jattie en Johan is baie hulpvaardig en vriendelik. Die verblyf en uitsig is pragtig. Daar was alles in die eenheid wat jy nodig het vir selfsorg. Rustige en kalmerende atmosfeer is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

It was such a blessing for us to accommodate you on the farm, it was like you said, it feels like family.

We are so fulfilled to know that you had such a lovely stay.
We would love to see you again.

Thanks again for the feedback.

Hart & Siel
Erika L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vandat ons daar aangekom tot die laaste dag het dit gevoel ons kuier by familie op die plaas.

Ons is met eg Suid-Afrikaanse gasvryheid te ontvang. Dit was een van die lekkerste naweke! Vandat ons daar aangekom tot die laaste dag het dit gevoel ons kuier by familie op die plaas. Die uiters netjiese selfsorgwoonstel is veilig, huislik, keurig ingerig en versier, met kwaliteit oral. Die kommunikasie was deurlopend ook baie goed en hulle het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Die kombuis is goed toegerus en ons was aangenaam verras met meer as genoeg tee, koffie, melk en beskuit. Ons het die gebottelde water en koeldrank ook baie waardeer vir die langpad. Dankie vir die heerlike geselsies, Johan and Jattie - ons hoop om julle gou weer te sien! As ons meer sterre kon gee, sou ons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Dit was net een groot plesier om julle hier te kon akkomodeer Erika! Julle het inderdaar soos familie vir ons ook gevoel, ons moes ons wegskeur om julle jul privaatheid te kon gee! Was so lekker om julle te kon ontmoet en sal baie graag julle weer hier wil kan huisves.
Baie groete en liefde!!
Jattie & Johan

Hart & Siel
Minette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikste diens.

Lanklaas so vriendelik ontvang by 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Dit is so goed om van julle te verneem. Ek is baie dankbaar jul het die tydjie hier by ons geniet.
Dit was n voorreg om julle te kon ontvang en ontmoet, kom gerus weer!!


Hart & Siel
Adolph S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornag-verblyf.

Baie netjiese, veilige en stil kamer met alle nodige toerusting en bederwe. Dankie Johan en Jattie vir julle vriendelikhied en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Adolph dit was net n plesier om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete,
Jattie

Hart & Siel
Vernodi H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernodi H
Gesin met klein kinders

Enige tyd weer!

Jattie en Johan is die beste mense ooit. Ons het so veilig en gemaklik gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Dankie Vernodi.

Onthou dit werk na twee kante toe, julle was net sulke vriendelike en gemaklike gaste. Dit was nie een oomblik vir ons moeilik om julle tuis te laat voel nie. Kom gerus weer hoor.

Hart & Siel
Schalk K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en baie lekker.

Ons is hartlik deur die eienaars ontvang en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Selfs die koeksisters en muffins in die yskas was baie lekker gewees. Sal beslis weer daar oorbly en het ons baie lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Dit was net een groot plesier om julle hier te kon verwelkom!
Julle moet gerus weer kom en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete

Hart & Siel
Hermanus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus V
Gesin met tieners

'n Nagrus met 'n moderne plaasgevoel.

Dit is 'n baie netjiese plek. Die plaas hou die jongspan besig. Het met baie gemaklik geslaap. Sal dit regtig aanbeveel vir alle gesinne. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Manie

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit opreg. Dit gee my altyd 'n warm gevoel om die hart om sulke terugvoer te kan ontvang. My eerste prioriteit is regtig om die gaste om hul gemak te kan stel en te verseker hul verblyf word aangenaam ervaar.

Ons sal julle enige tyd weer hier wil verwelkom, hou dit in gedagte. Ek het dit ook geniet om te kon sien die seuns geniet die oop veld en plaas atmosfeer, en dat hulle so gemaklik rondbeweeg het op die perseel.

Groete
Jattie

Hart & Siel
Jessica V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Our stay was short and sweet. But long enough to make a great impression! Beautiful, well looked after facilities with lovely personal touches that makes you feel special! One place we will return to. Thank you for the best stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Hi Jessica,
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon verwelkom. Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om sommer net 'n lekker brekie te vat, weg van die gewoel van die stad, ons sal julle baie graag weer wil sien.
Groete
Jattie

Hart & Siel
Anri W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie om te bly. Ek beveel dit aan!

Die eienaars is baie vriendelik. Die plek is skoon en netjies en ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik by opregte gasvrye mense gekuier.

Met wye vlaktes om jou, rus jou hart en siel voorwaar. Die naam Hart en Siel is so gepas. Dankie vir 'n baie lekker kuier. Dankie vir al die bederfies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Goeiedag Corrie,

Ek is werklik dankbaar vir jul terugvoer. Dit is voorwaar waarna ons strewe by Hart & Siel, en dit is om mense se harte te leer ken en dat hul sielerus hier sal ondervind.
Julle was baie aangename gaste en sal julle enige tyd terug verwelkom.

Kom gerus weer
Groete
Jattie

Hart & Siel
Josy S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en hulpvaardig van die bespreking tot die vertrek!

Die rustigheid en natuur was 'n belewenis. Baie dankie vir al die bederf, kolwyntjies, sjokolade, ens om vroulief se verjaardag baie spesiaal te maak. Ons kom gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Christo dit was net een groot plesier om julle hier te kon hê. Dit is altyd lekker om vooraf te weet indien dit n baie spesiale geleentheid is, dan stel dit my as gasvrou in staat om net nog meer moeite te doen om jul belewenis ekstra spesiaal te kan maak.
Kom gerus weer, julle is baie welkom!!

Hart & Siel
Rika P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute 5 star treatment! Such a fresh, beautiful and tranquil location!

We were welcomed like old family friends! The photos do not do justice to the meticulous prepared rooms! Such fine and intimate details around every corner! Clean, stylish rooms awaits one and the quiet surroundings are a blessing to one's soul. I will definitely recommend this fine guest house! Thank you Jattie and Johan! You will definitely see us again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Rika,
Thank you so much for the incredible feedback about your stay at Hart & Siel. It is really appreciated. It is our mission to make any guest to feel like family. Thank you for experiencing it as well. Look forward to welcoming you back anytime. Always a pleasure to serve.
Jattie & Johan

Hart & Siel
Marlize A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize A
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Ons het heerlik gebly. Alles wat jy nodig het met 'n paar verrassings soos koeksisters in yskas. Kan gerieflik kosmaak en braai. Lugversorging 'n plus. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Goeiedag Marlize,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer, en beteken ongelooflik baie.
Ek is regtig bly julle het die tyd geniet.

Ek beplan om day-beds in die eenhede aan te bring, asook TV's in die eenhede te installeer. Die behoefte wat jy gehad het vir 'n ekstra bed het my besluit om daarna te kyk. Dus, baie dankie, ek waardeer enige terugvoer of voorstelle om net die beste aan my gaste te kan bied!

Kom gerus weer,

Groete
Jattie

Hart & Siel
Lynnette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons verblyf by Hart & Siel was asemrowend. Die eienaares is baie vriendelik en gaaf. Die woonstel was pragtig. Daar was verrassingtjies oral. Soos beskuit, koeksisters en melk in die yskas, sjokolades op die tafel. Badkamer was volledig en toegerus met seep en sjampoe. Ons woonstel se krag het afgegaan en sy't ons dadelik na 'n ander plek toe geskuif. Ek sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hart & Siel se terugvoer

Ek waardeer jul terugvoer baie.

Ek is bly dat ek aan al jul behoeftes kon voorsien en dit was net n plesier om vir julle van diens te kon wees. Kom gerus weer, sal julle graag weer wil huisves.
Groete,
Jattie
XXX

Hart & Siel
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Hartebeestpoortje-plaas, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4694a6c5d69f9c06b1bfc542c5b3c6619e9f3b7df0b27290ff98cf47223e4b76e722991c1c0fc3aa584f9ca368c5d93224b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off the R53 Farm Hartebeestpoortje 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.746813500106 27.297964488628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem