Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Hartenbos

Hart en Baai

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Boomplaats Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hart en Baai is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Hartenbos, 'n gewilde see-oord naby Mosselbaai. Dit is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n kuswegbreek aangesien dit sentraal geleë is en naby geriewe en trekpleisters is.

Hierdie duplekshuis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 'n leefarea op die onderste verdieping. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste gebruik die aparte badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, TV en 'n etenstafel vir 6 gaste. Dit lei na die stoep met 'n swembad. Gaste kan braai en op die stoep maaltye geniet.

Hartenbos bied 'n verskeidenheid trekpleisters en wateraktiwiteite.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lundi C
Saam met vriende
5.0
Hoop ons kan gou weer inklok. Ons seun en sy vriende het tydens Matriek Baai hier gebly en dit was ’n ongelooflike ervaring. Hy het elke oomblik genie...
Sien meer
Des 2025
Ilandi J
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Verblyf was puik. Sal weer daarvan gebruikmaak.
Feb 2025
Roseline C
Saam met vriende
5.0
Aangenaam en rustig. Plek was skoon en veilig.
Jan 2025
Marselle W
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek. Baie lekker gebly, waarde vir geld. Baie naby aan al die plekke, loopafstand.
Jan 2025
Lonton P
Gesin met tieners
4.2
Familie vriendelik. Kinders was gemaklik. Goeie ontvangs gehad. Huis het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 35 Boomplaats Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hart en Baai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

35 Boomplaats Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7997f68c742d76cc2c33b2ae51d2613505c3ee2bfbabedf8fbe4ee19a5397104e5323b66cebbac148757435e44a015298a05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 35 Boomplaats Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.132341700998 22.111855267126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang