6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - La Gare, Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Letjiesbos 101 is in die gewilde Hartenbos geleë en is gerieflik gemeubileer vir 6 gaste. Die eenheid is nuut gemeubileer en toegerus.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak en die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer het ook 'n bad. Alle beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, outomatiese wasmasjien, ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbythoekie met sitplek. Die gemaklike leefarea het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n privaat patio met 'n ingeboude braai, stoeptafel en -stoele, asook 'n grasperk. Die eenheid word beveilig met 'n Trellidoor.
Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en ekstra staanplek vir 'n waentjie, asook 'n parkeerplek vir kuiergaste is beskikbaar. Gaste moet asb. hulle eie vadoeke en vatlappies, asook bad- en strandhanddoeke saambring. Die eenheid gebruik koopkrag.
Die kompleks is binne stapafstand (600 m) van die strand, Hartenbos-winkelsentrum (400 m), die waterwurm, warmwater-onderdakswembad, verskeie restaurante en sowat 900 m vanaf die ATKV-amfiteater.
Neem asb. kennis dat die verblyf ongelukkig nie matrikulante op hulle eie toelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- La Gare, Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
La Gare, Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang