+14
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos - Hexrivier 102

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hurter J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Uitstekende verblyf, skoon, gerieflik, vriendelik, aanbeveel. Ons het 'n baie aangename verblyf gehad. Die akkommodasie was netjies, skoon en goed toegerus. Die gasvryheid was uitstekend en ons het baie welkom gevoel. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit met vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Ideale ligging, goed ingerig en baie netjies. Ideale ligging, goed ingerig en baie netjies. Ek het dit vreeslik geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn Z
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Fantasties. Dit was 'n fantastiese verblyf naby winkels en die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kallie V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2026

Lekker net te kort. Ons het lekker gebly en sal weer die woonstel huur. Die eienaar was baie gasvry en het gesorg dat alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mulcha S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was een vir die boeke. Alles wat jy nodig gehad het, was daar. Sal beslis weer Hexrivier102 besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmaine B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Helana was an amazing host, the house was neat and great value for money. The house had everything to make it an unforgettable and memorable getaway. The house is equipped with everything: cutlery, washing machine tablets, air fryer, etc., and everything you would need to braai. The unit is big and very neat. She even stocked the kitchen cupboard with biscuits, coffee, tea, sugar and cappuccinos, very sweet of her. All you have to do is bring yourself and enjoy your vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Die plekkie was goed ingerig en baie netjies. Ons kon met die kinders stap oral waar ons wou gaan. Ek sal beslis weer daar bly as ek Hartenbos kies as bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shihaam H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

We loved our short weekend stay. We were welcomed by a very friendly host and even while on route, was always checking in. The place was very clean and exactly like the pictures posted. Thank you again for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Hartenbos - Hexrivier 102
Thank you, Shihaam, you are always welcome and I hope to see you soon again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
15 % AF
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
15 % AF
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
15 % AF
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of Oranje and Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383eb570e2efa09c6c911579271114f855eb9e5b56615b0bb3f231646794cfe47e6e687fce688260951f4774233315be8be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Corner of Oranje and Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.128270356928 22.112931472403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang