8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 146 Radyn Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Vakansiehuis is 'n lieflike selfsorg-eiendom sentraal geleë in 'n stil doodloopstraat in Hartenbos, 'n kort entjie van die Hartenbos-strandmeer en die strandfront. Ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is elk gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed; 2 waarvan en suite-badkamers het, 1 met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die ander net 'n stort het. Die vierde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die oorblywende 2 badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Linne word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskaste, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise braai. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op die oordekte patio en daar is parkeerplek vir 2 motors. Hierdie eiendom is naby geriefswinkels, restaurante en hooftoegangsroetes geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 166
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 146 Radyn Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
146 Radyn Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang