Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Self-catering Home

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Andries K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie geniet. Geen probleme, lekker gekuier. Sal beslis weer gebruik maak van die vakansiehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie E
Lang verblyf
4.6
Jan 2026

Ruim huis, goed ingerig, goeie ligging. Baie lekker gebly met 'n baie ruim huis. Baie goeie ligging en ons kon gemaklik strand toe stap. Goed ingerig met baie breekgoed en 'n lekker groot yskas. Die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n bonus. Enigste nadeel is dat die gasvrou wat ook op die perseel bly van vroeg af besig is en hard praat as mens dalk laat sou wou slaap. Die gasvrou kon dalk ook net bietjie beter kommunikeer, en 'n opsie vir 'n skoonmaakdiens ten minste 1 of 2 keer tydens 'n twee week verblyf sou gaaf wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda V
Kort verblyf
3.2
Jan 2025

Ons kuier het lekker as gesin gekuier. Ons het gemaklik gebly. Nadeel dat nie genoem was dat die gasvrou op die erf bly nie, ontneem jou van privaatheid. Min kommunikasie van die gasvrou. Moes badhanddoeke aankoop. Kamers het 'n skerp reuk van vogabsorbeerders.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

29 A Berthol Alheit Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8fc2cb764908c58638ce8076da0fe13252d976cb05366e18ac583b86806453b2eb9cb922c5b36830e563f145328ccd1cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 29 A Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.134642 22.1100705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang