1 gas
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbrits is 'n bekoorlike grondvlak-enkelpersoon akkomodasie kamer in 'n veilige area in Hartenbosheuwels. Oornagkamer idiaal vir korporatiewe werknemers. Die kamer is volledig toegerus met sy eie ingang, mini kombuis insluitend 'n hotel yskassie, mikrogolf oond, ketel en eetgerei. Die kamer het sy eie stort, wasbak en toilet.
Skudunet parkering is ingesluit met 4 trappe en 'n skuinste wat afgaan na die kamer toe. Die kamer het buite sitplek en die kamer deur is 'n staltipe deur. Die kamer het 'n draagbare waaier en 2x USB herlaaipunte. Daar is 'n hangkas vir klere.
Gratis WiFi is ingesluit. Daar is 'n klein lessenaar met konneksie na 'n 32 duim slim TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbrits het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 1 gas
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang