5 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hartensee Road, Unit 204 Hartensee Apartments, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartensee 204 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks wat in Hartenbos, Mosselbaai geleë is. Die kompleks is 2 km vanaf die strand.
Dié huis is geskik vir 5 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort en bad en 'n toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, ketel en broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n enkelslaapbank vir die vyfde gas en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat tuin waar daar 'n swembad is. Gratis parkeerplek word voorsien.
Die kompleks is 10 km vanaf Mosselbaai-sentraal, restaurante, winkels en ander besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hartensee Road, Unit 204 Hartensee Apartments, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartensee 204 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hartensee Road, Unit 204 Hartensee Apartments, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang