+15

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kobie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon en netjies. Vriendelike diens. Baie lekker. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal nooit weer op ander plek op Hartenbos gaan bly nie. Ons het gebly. Stort bietjie knap vir ingeval daar groot mense gaan bly. 'n Ronde tafeltjie met twee stoele kan dit dalk bietjie geriefliker maak. Daar is voldoende plek daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nicolene die eienaar: hou vol met jou lieflike plekkie, dis 'n juweel. Fantasties! Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Geen klagtes gehad nie. Ons het beslis lekker gerus en ontspan. Ons beveel Hartshuisie vir almal aan. Gaan dit beslis aan familie en vriende voorstel. Dit is voorwaar bekostigbaar en absoluut die moeite werd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Hartshuisie
Baie dankie! Dit was lekker om julle te ontvang! Kom gerus weer! Liefde

Felicity H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het ons tydjie by Hartshuisie baie geniet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie oulike plekkie en ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was baie lekker. Ons het regtig baie lekker gebly en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer in verband met my werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en stylvol ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Ons kon lekker rus voor ons verder reis. Netjiese, skoon en goeie oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Baie aangenaam en lekker! Sal weer daar uitspan. Baie lekker gebly in 'n netjiese skoon plekkie. Aanbevelings: Die stortgordyn dalk vervang met 'n stortdeur. Dalk 'n skadunet afdak vir voertuig aanbring vir beskerming. Hangplek in kas vir klere inrig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Well located. Privacy respected. Nice and cosy. Absolutely awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R730
25 % AF
R 730 R 548
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R730
25 % AF
R 730 R 548
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R730
25 % AF
R 730 R 548
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Jooste Steynberg Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6632d214af6e5857375d08c19e766d8bd218ba4b003609c43762709939477826098b71ec5d641eb22f1d214971f5e87452e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R730 nouVanaf R548 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 7 Jooste Steynberg Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.135888912225 22.108484629473

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang