- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Haze Vlakte Farm, Elim, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Haze Vlakte Self-catering Accommodation bied 4 luukse eenhede in die Nuwejaarsnatuurreservaat. Die eenhede het slaapplek vir 4 gaste elk en bied pragtige uitsigte oor die sonsondergang.
Elke eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, oondjie met stoofplate, 'n ketel, breekware en eetgerei. Die eenhede het ook sitareas met 'n stapelbed of 2 enkelbeddens vir kinders.
Daar is 'n braai-area op die perseel. Gaste kan visvang, in die dam swem, voëlkyk, stap- en fietsroetes verken of wynplase besoek. Die gewilde Black Oystercatcher Restaurant is sowat 4 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Haze Vlakte Farm, Elim, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Haze Vlakte Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Haze Vlakte Farm, Elim, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang