LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haze Vlakte Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+37

Haze Vlakte Self-catering Accommodation

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Niel M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en sentraal.

Was 'n lekker kuier. Die huis was goed toegerus en netjies en skoon. Dit moet baie lekker in die somer wees om daar te bly. Die plaas is baie sentraal en ons het al die dorpies in die omgewing besoek. Baie dankie aan Karen vir haar gasvryheid.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Niel sien daarna uit om julle weer te sien.Groete Karen.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Simonè G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonè G
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike week saam met familie en vriende!

Heerlike braai en visvang.

Anton M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Gesin met klein kinders

Baie mooi en rustige plek.

Kan lekker rus en kinders kan speel op die groot areas op die plaas, fietsry en net kind wees. As jy wil gaan rus en ontspan is dit die plek vir jou. Vriendelike mense, eenheid is pragtig en als wat jy nodig het is daar. 100% die moeite werd gewees. Sal weer terug gaan.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Anton, baie bly julle het geniet.Sien uit om julle weet te sien.Groete Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Lodine R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodine R
Saam met vriende

Stylvolle akkommodasie.

Dit is fantasties wanneer die prentjie wat jou by die voordeur begroet dieselfde is as die op die webtuiste! Welgedaan Karin, dit is 'n pragtige plek wat ons kon geniet ten spyte van die slegte weer. Ons sal definitief terugkom.

Haze Vlakte Self-catering Accommodation's terugvoer

Lodine,
Baie bly julle het geniet hopelik is weer beter volgende keer en julle kan rivier geniet.
Sien uit na julle volgende kuier.
Baie dankie,
Karen

Haze Vlakte Self-catering Accommodation
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Haze Vlakte Plaas., Elim, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV85mP0z5nhf05YAbIoeuN1MdnIBIChbbMhAmFQdVjvnniqe9GG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Haze Vlakte Farm Elim 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.6328171 19.8516429
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!