Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 5 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hazeldene is een van die eerste huise wat in Colesberg gebou is en het 'n ryk Anglo-Boereoorlog-geskiedenis. Die huis het aan Mevrou Hobcork behoort en is naweke as 'n dorpshuis gebruik. Die ingang na die kamers is in Bellstraat, 'n tipiese eenrigtingstraat in 'n Karoo-dorpie met byna niks verkeer nie.

Gaste kan tussen 6 individuele slaapkamers wat gerieflik en ruim is, kies. Die gerieflike, ruim kamers het privaat ingange, en suite-badkamers met ruim storte en privaat stoepe.

Die kamers word daagliks skoongemaak waartydens linne en handdoeke geruil word. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Buiten die tydskrifte in elke kamer is daar ook inligting oor die geskiedenis van Colesberg en hoe die gemeenskap deur die Anglo-Boereoorlog geraak is.

Daar is veilige parkeerplek en die Bordeaux-restaurant en -koffiewinkel op die perseel. Ontbyt, middagete en aandete word in die Bordeaux -restaurant en -koffiewinkel met DStv bedien.

Rook word nie toegelaat nie. Om gesinne aan te spoor om die rustigheid van Colesberg te verken, is daar nie TV's in die kamers nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louise S
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en veilig. Baie vriendelike en netjiese plek.
Des 2025
Friedel W
Saam met lewensmaat
5.0
Hazeldene het alles wat nodig is. Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar slaap.
Des 2025
Neels M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal beslis weer daar bly. Uitstekend toegerus met hoë gehalte toerusting en goeie bed.
Mrt 2025
Annalet R
Gesin met klein kinders
4.4
Goeie beddens, lekker kos, silverskoon. Perfek vir oorslaap, lekker geslaap, silverskoon kamers en die restaurant se kos is heerlik.
Des 2025
Christiaan S
Gesin met tieners
4.0
Lekker gebly. Lekker gebly vir 'n eerste keer, net jammer ons het nie geweet van die restaurant op die perseel nie, sou dan aandete daar geëet het.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 229

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hazeldene het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Kerk Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3MjI2YjQwLTE2NDEtNDRkOS1iMmRlLTdmYzQ0ODY5OWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 5 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721639147124 25.095828473568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang