Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazeldene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazeldene is een van die eerste huise wat in Colesberg gebou is en het 'n ryk Anglo-Boereoorlog-geskiedenis. Die huis het aan Mevrou Hobcork behoort en is naweke as 'n dorpshuis gebruik. Die ingang na die kamers is in Bellstraat, 'n tipiese eenrigtingstraat in 'n Karoo-dorpie met byna niks verkeer nie.

Gaste kan tussen 6 individuele slaapkamers wat gerieflik en ruim is, kies. Die gerieflike, ruim kamers het privaat ingange, en suite-badkamers met ruim storte en privaat stoepe.

Die kamers word daagliks skoongemaak waartydens linne en handdoeke geruil word. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Buiten die tydskrifte in elke kamer is daar ook inligting oor die geskiedenis van Colesberg en hoe die gemeenskap deur die Anglo-Boereoorlog geraak is.

Daar is veilige parkeerplek en die Bordeaux-restaurant en -koffiewinkel op die perseel. Ontbyt, middagete en aandete word in die Bordeaux -restaurant en -koffiewinkel met DStv bedien.

Rook word nie toegelaat nie. Om gesinne aan te spoor om die rustigheid van Colesberg te verken, is daar nie TV's in die kamers nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 184 resensies vir Hazeldene
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kerkstraat 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hazeldene het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3MjI2YjQwLTE2NDEtNDRkOS1iMmRlLTdmYzQ0ODY5OWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 5 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721639147124 25.095828473568