+89
Selfsorg in Oudtshoorn

The Ostrich Baron's Palace.

  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle is op 'n werkende plaas tussen Oudtshoorn en De Rust, op die N12.

Verblyf is in 3 stylvolle eenhede beskikbaar. Dié selfsorg-eenhede kan saam verhuur word vir groter groepe of families van 12. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en ten volle toegeruste kombuis. Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Op die plaas kan gaste lekker gaan stap en die natuurskoon bewonder of fietsry op een van die vele roetes in die nabye omgewing.

Ander doendinge sluit voëlkyk, visvang by die rivier, eetplekke in die dorp en wynproe in wat op versoek gereël kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maresna V
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en gerieflik, rustig en salig. Die huis was skoon en netjies, alle fasiliteite was in werkende toestand en ons het die rustige skapies langsa...
Sien meer
Mrt 2026
Tracey O
Gesin met klein kinders
5.0
A beautiful, peaceful stay. It was a beautiful stay and so nice and peaceful on the farm. It's far enough out of the town centre to be ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Mel R
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the farm location. Centrally located for the areas we wanted to visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Lilian Selel W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by julle tuis gaan. Gevoel ons stap by familie in ons aankoms en check-in was alles so gemaklik. Alles wa...
Sien meer
Jan 2026
Marie Antionette D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer terugkom, dit was heerlik. Heerlik gebly, omring met rustigheid en veiligheid. Dit was absoluut wonderlik om op 'n werkende plaas te kon oorb...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Ostrich Baron's Palace. het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 070
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 070
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3200692249d34e9af0bc6e567c087e6ed49da171cea481d6988e2854bbc4ca33c85e49dcd4bc1614c2c2e84b81ab0438437a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang