Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Selfsorg in Oudtshoorn

Hazenjacht Karoo Lifestyle

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle is op 'n werkende plaas tussen Oudtshoorn en De Rust, op die N12.

Verblyf is in 3 stylvolle eenhede beskikbaar. Dié selfsorg-eenhede kan saam verhuur word vir groter groepe of families van 12. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en ten volle toegeruste kombuis. Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Op die plaas kan gaste lekker gaan stap en die natuurskoon bewonder of fietsry op een van die vele roetes in die nabye omgewing.

Ander doendinge sluit voëlkyk, visvang by die rivier, eetplekke in die dorp en wynproe in wat op versoek gereël kan word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Zelda F
Gesin met tieners
5.0
Puik, skoon en netjies en rustig. Baie lekker gebly! Kan beslis aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Alles gehad wat ons nodig het. Uitsig is fantas...
Sien meer
Des 2025
Louise M
Gesin met tieners
5.0
Netjiese verblyf. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf net buite Oudtshoorn. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en die huisie is silwer...
Sien meer
Des 2025
Phillip L
5.0
Aangename en rustige verbly by Hazenjacht. Ons het 2 nagte (dae) oorgebly by Hazenjacht en het ons verbly terdeë geniet. Dit is regtig stil en rustig ...
Sien meer
Des 2025
Zelda L
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker gebly, was hartseer om te vertrek . Fantastiese plek! Ligging is perfek, mooi uitsig.
Nov 2025
Annica P
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning farm cottage. Beautiful farm cottage with stunning mountain views between Oudtshoorn and De Rust. Would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang