+38
Selfsorg in Hartenbos

Heeltyd Speeltyd

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elize P
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Puik ligging, baie netjies en uitstekend toegerus. Van die bespreking tot die uittrek het seepglad verloop. Toegerus met alles en nog meer wat jy nodig sal hê. Wonderlike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zané J
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Heerlik, 'n groot bederf, netjies, skoon. Wat 'n absolute wonderlike ervaring! Hierdie pragtige verblyf is vir seker die hidden gem van Hartenbos. André is 'n fantastiese gasheer wat regtig die ekstra myl vir jou loop. Ek en my familie het by Heeltyd Speeltyd gebly 'n paar dae voor my troue. Ons het nog tonne reëlings gehad om te doen (in die stormreën) en die spanning het hoog geloop! Maar van dag 1 af het ons so welkom gevoel in hierdie ruim woonstel. André het ons vroegtydig gekontak en met ons die nodige reëlings getref om so maklik en vinnig as moontlik in te boek. Dit was 'n deurmekaar tyd in ons lewens, maar André het werklik sy uiterste bes gedoen om ons met alles by te staan en hulp te verleen! Baie dankie vir die wonderlike verblyf en jou hulpvaardigheid en deernis in die tyd wat ons dit die nodigste gehad het. Ek sal dit nooit vergeet nie en sal sommer gou weer plan maak om by Heeltyd Speeltyd af te draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R1 245
20 % AF
R 1 245 R 996
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 245
20 % AF
R 1 245 R 996
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 245
20 % AF
R 1 245 R 996
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Boekenhout Avenue, Fonteinepark 48, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6711cfe535ad6bda2674f4c88151f4bea3f9e20401a145c8fd728797002be5d8f2d0871e9095af26fd5b8cb256090ab52d4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R996 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Boekenhout Avenue Fonteinepark 48 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.129861485769 22.106003109777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang