Heide 15
13 gaste
5 slaapkamers
9 beds
4 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heide 15 is 300 m van die strand af in Struisbaai en is 'n gerieflike vakansiehuis vir 6 gaste.
Dié huis het meer as 1 verdieping en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar en daar is 'n gastetoilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en in die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.
Verder is daar braaigeriewe onder die lapa. Die binnehof is beskut en troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang