+31
Selfsorg in Bloemhof

Heide Self-Catering Flats

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë.

Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle. Die woonstelle beskik elkeen oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer en 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gaste kan 'n eenheid met 'n stort versoek.

Geriewe in die kompleks sluit braaigeriewe, selfsorg-wasgoedgeriewe en onderdak-parkeerplek vir 1 motor agter 'n hek in.

Bellville is 'n gonsende nooderlike voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby Kaapstad Internasionale Lughawe, verskeie gholfbane, wynroetes, onthaal-venues en winkelsentrums wat dit die perfekte vakansiebestemming in die stad maak.

Let asb op dat die swembad enige tyd sonder vooraf waarskuwing gesluit kan word as gevolg van waterbeperkings.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Karnagie G
Gesin met tieners
5.0
I loved it. The flat contained everything I needed. It was a last minute booking. We arrived late and were accommodated. Imagine my sur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Johan P
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Vreeslik lekker gebly, naby aan alles. Diens was uitstekend.
Jan 2026
Ashley Peter L
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike verblyf. Baie goeie werkende fasiliteite en goeie ligging.
Des 2025
Mogamad F
Gesin met klein kinders
5.0
Best pool vibes ever. Very cosy place with a beautiful pool. Very stunning pool, that was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Selwyn B
5.0
Veilig en rustig. Die verblyf was fantasties en ons sal definitief weer daar gaan bly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jean-Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heide Self-Catering Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
20 % AF
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 Sabie Street, Bloemhof, Bellville Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2d76b74de3a5c352a682eecd1cf89211b850798faa3b2af5f89e122422ab0393919c1a9a0ea2b97880302915f5464bfdfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 1 Sabie Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.878465847739 18.643084638554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang