Heidelaan 53
8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heidelaan 53 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die kusvoorstad Struisbaai in die Overberg-streek. Dit is die ideale plekkie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende aangesien dit net 'n kort entjie se stap van die strand af is.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste badkamer word gedeel deur die ander gaste en het 'n stort-oor-bad terwyl die ander badkamer net 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die huis het ook 'n binnebraaikamer met nog 'n yskas-vrieskas en 'n TV.
Buite die eenheid is daar 'n toegeboude binnehof met 'n buitelug-etenstafel onder 'n sambreel wat die ideale plekkie is vir 'n skemerkelkie. Daar is ook 'n aparte waskamer beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 53 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang