Heiderand
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Hardekool Crescent, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Heiderand bied knus verblyf in Mosselbaai met slaapplek vir 4 gaste in 2 aparte kamers wat op die eienaar se perseel geleë is.
Granny flat.
Eie ingang.
kamer 1 het queen sice bed ingerig kamer 2 het n dubbel matras op die grond en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het n smart tv in die kamer. n Ingeboude braai in die eienaar se huis is beskikbaar vir gaste om te gebruik,
Voertuie kan agter 'n omheining geparkeer word, hoewel daar geen motorafdak is nie. Die eienaar, wat 'n deeltydse taxi en Uber-bestuurder is, is beskikbaar om te help met vervoer indien gaste wil uitgaan. Neem asseblief kennis dat 3 miniatuur Pinschers saam met die eienaar op die perseel woon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 13 Hardekool Crescent, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Heiderand het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Hardekool Crescent, Heiderand, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang