Heleen's B&B
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heleen's B&B bied ruim verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers in Amanzimtoti. Dit is omring deur bome en het 'n plattelandse gevoel.
Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Log House bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank.
Elke kamer is deel van die hoofhuis wat dit veilig maak. Elke kamer het wel 'n buitedeur vir privaatheid. Die kamers lei of na 'n tuin of 'n swembad en gaste het toegang tot 'n braai-area.
Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste kan ontbyt van 'n spyskaart af bestel en dit kan langs die swembad bedien word.
Parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek.
Heleen's B&B is 1,8 km vanaf Amanzimtoti se hoofstrand en 1 km vanaf Galaria Mall.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sakkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Heleen's B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal