8 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Seewier Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hello Home Struisbaai is 'n selfsorg-vakansiehuis in Struisbaai, ideaal vir tot 8 gaste wat 'n rustige toevlugsoord naby die hawe soek. Die hawe, swemstrand en plaaslike winkels is binne 5 minute se stap, en gaste kan selfs Struisbaai se bekende pylstert, Parrie, teëkom.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bo is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Onder is die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het twee stapelbeddens wat slaapplek bied vir vier gaste. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix-toegang en gratis WiFi.
Die ingeslote patio het 'n binnebraai en 'n pooltafel. Die eiendom is binne maklike bereik van Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, waar die Atlantiese en Indiese Oseane ontmoet, en die Kaap Agulhas-vuurtoring is 'n 10 minute-rit weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 19 Seewier Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Hello Home Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Seewier Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang