Hemel op Aarde Villa
Beskrywing
Hemel op Aarde bied 5 en suite-slaapkamers. Vier van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die sitkamer het 4 bykomende enkelbeddens, ideaal vir kinders. Die en suite-badkamers is toegerus met 'n bad en stort, of slegs 'n bad, of slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale, en gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief. Hierdie ruim huis is perfek vir groter gesinne of groepe wat op soek is na 'n gemaklike en ontspannende wegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
4 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen partytjies en harde geraas buite na 22:00 nie.
Respekteer asseblief bure en die rustige omgewing.
Geen rook binne die huis nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang