+116
Gastehuis in Hermon

Hephzibah Inn Guest House and Venue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Edgar S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

We had a great holiday. We will do this again! This place is a breath of fresh air!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie vinnig oorgeslaap vir 'n troue. Die Hephzibah Inn kyk uit op 'n groen grasperk en blou swembad. Ek wens ons het meer tyd gehad om daar te spandeer om die geriewe te geniet. Perfek vir 'n familie of vriende wegbreek vir 'n naweek met die braai ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Hartlik en warm. Baie lekker verblyf, gasvry voel soos huis. Alles is net so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Accommodating, vriendelik en overall 'n baie nice plek om te bly! Ons het baie lekker gebly! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ons was opsoek na 'n plek met 'n rustige atmosfeer en het dit gevind. Ek en my dogter het ons tyd by Hephzibah Inn Guest House and Venue baie geniet. Chantalle is 'n fantastiese gasvrou. Ons het nooit ongemaklik of bekommerd oor ons eie of ons motor se veiligheid gevoel nie. Die plaas is geleë in 'n pragtige omgewing en die kamers is ingerig met alle nodige geriewe. Ons het 'n heerlike ontbyt geëet wat vooraf gereël was en die "Movie night platter" was net wat ons nodig gehad het na 'n besige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent. It was the most quiet and peaceful place I have ever experienced. I do travel a lot with my son and he is severely autistic and Hephzibah was very happy to assist with his needs and requirements. I would definitely do regular visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely place, and all you need from a getaway. Excellent! Will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Great service all round. Absolutely fantastic, the perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Amazing rus vir jou siel. Dit is die perfekte plek om te gaan rus en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mica T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lovely getaway, good location. Good facilities. Great time away, great communication from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantalle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5778772704cd6a9cda31700ac164986cfba978b42f6500ee3765c313f848cc443b539e521e11d18fe9551db88d7bfaec889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R46 Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.441857123726 18.961902835841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang