Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Hermon

4.2 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Hermon van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hermon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermon Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Winteraanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermon

Klein Eikeboom bied selfsorgverblyf op 'n rustige stoetery naby Hermon net 10 km van Riebeek-Kasteel af. Die plaas is in 'n rustige omgewing geleë en spog met manjifieke uitsigte op die berge. Klein Eikeboom het ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermon

Albert en Thereza du Toit verwelkom jou by Du Vlei. Ervaar die unieke, warm gasvryheid van die platteland in die hartjie van die Swartland. Du Vlei is 7 km van die skilderagtige Riebeek-Kasteel af, op die oewer van...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermon

Bloekomsrus Guest House is op 'n werkende plaas in die Wellington-area geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n troue, groep vriende of 'n naweekwegbreek. Dié ruim plaashuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Hermon

Fisheagle River Lodge is 'n B&B aan die oewer van die Bergrivier op 'n privaat olyf- en wynplaas in die buitewyke van Hermon. Daar is 4 ruim gastekamers en 1 selfsorg-eenheid. Elke gastekamer het 'n koningingrootte...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hermon

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swartland, Wes-Kaap

Blou Porselein Gasteplaas is op 'n werkende plaas geleë. Dit word deur granaatbome en koringlande omring en het uitsigte op die Porseleinberg. Blou Porselein Gasteplaas bied 'n keuse tussen 2 eenhede, die Blou Po...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swartland, Wes-Kaap

Delsma Farm bied verblyf en 'n trou- of konferensie-venue. Dit is in die Riebeekvallei net 'n uur se ry van Kaapstad af. Verblyf is in 4 kothuise of 10 kamers beskikbaar. Elkeen is smaakvol versier met en suite-bad...

33% af Winteraanbod!
VanafR2 626
R1 751
per nag (plek vir 6)
Hotel in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap

Bartholomeus Klip is ’n ekslusiewe bestemming in die Riebeekvallei, 25 minute se ry vanaf Riebeek-Kasteel in die Kaapse Wynlande. Dis op ’n skaap- en koringplaas in die Elandsberg Natuurreservaat, en reisigers s... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Obiekwa Place is geleë in Riebeek-Kasteel en spog met asemrowende uitsigte oor die Riebeekvallei. Dié selfsorgkothuis bied gerieflike verblyf vir 'n paartjie of 'n gesin. Die kothuis het 2 slaapkamers met en suit...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 030
R927
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shiraz Estate Guest House is 'n oase wat tussen die wingerde van die bekoorlike dorpie, Riebeek Kasteel, geleë is. Verblyf word gebied in 7 dubbelkamers (2 is ateljees met kombuisies, albei in skuur) en 1 suite me...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

African Dream is 'n selfsorghuis wat in Riebeek-Kasteel geleë is en pragtige uitsigte op Kasteelberg en die nabygeleë wingerde bied. Riebeek-Kasteel is een van die oudste dorpies in Suid-Afrika en is sowat 80 km n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...