+40
Gastehuis in Springbok

Herb Garden Restaurant & Accommodation

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Rachelle Flagg F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Had a good stay. Only stayed for one night, but it was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Heerlike verblyf met aircon en restaurant op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld, veral met restaurant by jou slaap plek. Die eienaar is die vriendelikste persoon op aarde. Sy kom gesels en stel belang. Die restaurant se kos is van die beste wat ons geëet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
1 nag
4.0
Jan 2026

Lekker. Aanvaarbare standaard. Restaurant diens bietjie stadig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Victor L
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2026

Won't stay here again or refer to this place. The room was musty and damp. All windows closed and no fresh air. They were expecting us and did not air the room. There was a microwave oven but no receptacle to heat food and no cutlery or crockery except coffee mugs and teaspoons. We chose this establishment because there was a restaurant on site, but the restaurant was closed. No plug in the wash hand basin. No bedside lights where the twin beds were. Noisy road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker uitgerus vir volgende skof. Skoon, netjiese en veilige akkommodasie. Die restaurant op die terrein is 'n welkome bonus. Die glasie soetwyn in die kamer was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Sal vir seker weer daar oorslaap. Dit was alles wonderlik. Ons was net jammer dat die restaurant nie oop was op Sondag. Maar omdat die gasvrou ons laat weet het, kon ons voorberei vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie D
1 nag
4.8
Apr 2025

Gesellig, vriendelik, ontspannend. Die kamer was ruim en pragtig skoon. Dit was baie gerieflik om die restaurant op dieselfde perseel te hê. Die etes was baie smaaklik, en die pryse van die restaurant absoluut billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frp M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ontspanne rus na 'n dag se ry. Baie rustig en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

William N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Die akkommodasie was goeie waarde vir geld. Die verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

MD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Dwars Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjJPSlHzwL0NBwsvjtOwygvuky5x24GRzWeO7xf4d6uEm7IrPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 4 Dwars Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.673455618475 17.884210833139

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang