Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herb Garden Restaurant & Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

MD Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 61 resensies vir Herb Garden Restaurant & Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ester J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester J
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Daar was 'n probleem met die deur, maar dit was in 'n japtrap reggemaak. Personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ok for a 1 nighter.

Basic - good hospitality - tasty food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met vriende

Teleurstellend.

Ons het juis bespreek omdat hulle restaurant adverteer. Daar aangekom het hulle genoem dat hulle slegs oop is in blommetyd. Nerens is hiervan melding gemaak nie. Met aankoms was die riool voor ons kamer geblokkeer. Hulle het geweet ons kom, hoekom is dit nie al in die oggend herstel nie? Die kamers lyk ook afgeleef. Die deur van ons kas in die kamer is met 'n stuk papier vasgehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Good for overnight, not recommended for a long stay.

This place is perfect for overnight accommodation (the restaurant next door is very convenient, but also keep in mind if you want to turn in early as you can hear it from the rooms - they don't go on too late though). However, we stayed for 3 nights which was not ideal at this specific accommodation - not recommended for a long stay. We had quite a few issues with the water and shower as well, so just find out if they have been resolved before you book - the shower was specifically unpleasant with the drain pushing up the water. Other than that - you get what you pay for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Febiola S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Febiola S
Saam met vriende

Ons was gemaklik en rustig.

Ons het nie die restaurant gebruik nie, maar dit lyk na baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jv D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jv D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons vereistes.

Goeie diens en smaaklike etes in restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Ons sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Ons sou net voorstel dat daar gemaklike stoele op die stoep kon wees en aandag aan die badkamers. Verder was dit absoluut 'n heerlike plek. Oulike mense. Lekker kos en gerieflik omdat die slaapplek en restaurant op dieselfde plek is. Wow. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Die badkamer kan doen met ophangplek vir meer handdoeke en klere. Daar is geen borde, messe en vurke, kombuis-vadoeke of kombuis-wasbak beskikbaar nie. Daar is 'n restaurant beskikbaar, maar soms wil mens self iets maak om te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Blommetoer saam my ouers.

Vriendelike ontvangs en skitterende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Herb Garden is 'n skoon, netjiese gastehuis met 'n restaurant wat die lekkerste kos bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneliese T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese T
Gesin met klein kinders

Very good value for money. Practical to have the restaurant right next door.

It was very cold and the heater didn't seem to be working. It is very basic but was clean and all we needed was a place to sleep overnight. Good safe off-street parking and friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Kokerboomkamer bespreek. Ingangsdeur skuur op die grond, ingeboude hangkas het nie eers ‘n handvatsel nie. Klein kamertjie waarin niks is nie. Skep die indruk van buitegebou. Kragopwekker ‘n pluspunt, maar DStv geadverteer, maar toe is daar net Netflix. Het DStv toe gekonnekteer, maar ons kon amper nooit kyk nie, want die beeld staan stil of gaan heeltemal weg. Het ons toe na ander kamer geskuif wat beter was.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neill F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

The food in their own restaurant was very good. The only issue I have is the parking availability and that a lot of the times the gate was left unlocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en vriendelik. Parkeerplek is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reuben H
Gesin met tieners

Goeie kos en vriendelik ontvang.

Vriendelike mense, lekker geslaap, goeie ligging vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie O
Gesin met tieners

Vriendelike personeel.

Vriendelike personeel en skoon huisvesting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette En Pierre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinette En Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie beddens.

Goeie restaurant. Swak stort en toilet. Wasbak in kamer is nie privaat nie. Selfsorg? Beslis nie. geen plek om jou koppies te was nie. Nie 'n bord om jou kos warm te maak nie. 'n Baie koue en donker kamer. Geen stortdeur of gordyn nie, water het opgedam. Toiletsitplek was los.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqui S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place but disappointed.

The place is very nice but on arrival our air conditioner did not work and after being on the road for 15 hours was disappointed to walk into a hot room. The owner did open the windows and provide a fan which did not help much. But overall room was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker daar.

Julle restaurant is beslis 'n yes. Dit was ons hoogtepunt in Springbok. Julle mag maar. Julle is awesome mensies daar. Het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoring. Altyd lekker.
Groete MD

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Anja J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, clean and tidy.

Our stay was very comfortable, the room was exceptionally clean and wonderfully luxurious bedding. Location is nice and central to town, restaurants and shops. Definitely worthwhile affordable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

The rooms are very comfortable but the restaurant service very slow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Het baie lekker gebly gasvry ontvang deur Danny, het heerlik by hul restaurant geëet, beveel verblyf en restaurant definitief aan. Sal almal aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met akkommodasie en restaurant.

Die akkommodasie is netjies, gerieflik en skoon en die restaurant se spyskaart bied 'n goeie verskeidenheid. Dit is 'n bonus om die akkommodasie en etes op dieselfde plek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie akkomodasie, heerlike kos en vriendelike mense.

By aankoms koffie aangebied by die restaurant sonder betaling. Voorsien van heerlike spyskaart en die Sondag was Springbok-skenkel bedien teen ’n baie billike prys. Lekker kuier atmosfeer en alles is in werkende toestand. Heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ruan V
Saam met vriende

Adverteer B&B eers as jy daar is sê hulle jy nie geboek vir ontbyt nie. Misleidende advertensie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful and cosy

Staff are courteous and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir 1 nag.

Op pad om blomme te kyk - voldoende om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en goed geleë.

Verblyf is gemaklik, en gerieflik, ons beveel die restaurant aan, vriendelike diens en heerlike kos. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrieka K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, baie netjies en skoon.

Die dorp Springbok lyk baie besig en die parkeerplek vir voertuie is 'n bekommernis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Very friendly and helpful staff. Food was good and service excellent. For us, we will always stay here when in Springbok. Thanks to MG and Daniella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Op kort kennisgewing is ons gehelp met verblyf deur die eienaar en 'n lekker ete by die restuarant. Baie gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-ann B
Gesin met tieners

Had no power, couldn't shower after long day travelling.

Also think we had wrong room, only had 3 of each, where we are a family of 4.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in Springbok oornag op pad Kaap toe van Windhoek. Dit was 'n heerlike oornagplekkie met netjiese kamers en goeie gasvryheid.

Die deure tussen die kamers kan toegebou word om ander gaste se kuier en huilende kinders se geluide te verminder half 2 in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marelize W
Gesin met klein kinders

Voldoen aan ons vereistes en netjies en skoon.

Goeie kamer vir gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus Z
Enkelreisiger

Ek moes vir een aand oorslaap nadat my kar gebreek het.

Danny is besonder gasvry en het my baie welkom en tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavona D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lavona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uncomfortable. Owners not very friendly.

The room we had sleeps 3, but there was only 1 cup. Little bit of very cheap, hard coffee in a little container. The bed was fine but overall stay was not good at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really relaxing.

Loved our stay, will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met vriende

Was n verfrissende oornag plek op 'n lang pad vanaf Namibie.

Die ligging is goed. Herb Garden Restaurant & Accomodation bied aan die moeë reisiger alles in een op 1 perseel. Slaapkamer, restaurant en 'n heerlike kuier kroeg. Kan dit 100 % aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u besoek. dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Groete MD

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Gerrie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer was baie behulpsaam

Gasheer het vinnig die probleem met die WiFi en TV uitgesorteer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leonard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het 'n groot fout gemaak, die plek is nie self-catering nie.

Ek het nie reg gelees toe ek die bespreking gemaak het nie, hulle is nie "self-catering" nie. So daar is niks borde, bakkie, messe en vurke nie. Ek is 'n diabeet en kan nie sommer enige hotelkos eet nie. Die bad het 'n dik, geroeste merk van die kraan tot die uitlaat. As gevolg van 'n kragonderbreking kon ons nie stort nie, en die generator was onder ons badkamervenster geplaas. Die kamer is ook nie geïsoleer van die geraas wat van die eetsaal afkom nie. Dit klink of die mense in jou kamer sit en gesels. Beveel dit glad nie aan nie. Voldoen nie aan die standaard wat ek gewoond is van die webtuiste nie. Hulle was ook die duurste van die 3 plekke wat ons in Namakwaland gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and caring landlord and personell

Good place to stay and use as base if you want to visit various sites and see this part of the NorthWest of this area as there is much to see from/with good local knowledge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzette D
Saam met vriende

Baie gasvry ontvang.

Heerlike aandete en ontbyt gehad. Die badkamer kan doen met 'n hangplek of tafeltjie om jou goed neer te sit. Veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met tieners

Vriendelike, verwelkomende diens, met alles wat ons nodig gehad het.

Pragtige kamer met alles wat ons nodig gehad het, in 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyna C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het oornag na vakansie en is ontvang soos ou vriende.

Die kos was hemels,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kos.

Die kamer was baie groot en netjies en die restaurant se kos was besonders lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D
Gesin met tieners

Heerlik gebly en baie mooi netjiese kamers.

Baie gasvry. Pragtige kamers en mooi plekkie. Lekker stortgeriewe ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Ons het lekker gebly en geëet. Die bestuurder, eienaar en personeel is vriendelik. Kan aanbeveel dat mense hier kan oorbly en eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer

Ons is dankbaar julle het die verblyf geniet. Ons waardeer die waardige kompliment.

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Wilma J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma J
Saam met vriende

Kokerboomkamer nie op standaard nie.

Die bad in Kokerboomkamer was vuil en erg gevlek. Daar is geen plek vir seep of shampoo om in die stort neer te sit nie. Die hangkasdeure het nie handvatsels aan nie. Op versoek was 'n los spieël in die badkamervenster neergesit om te skeer. Daar is geen yskas of mikrogolf in die kamer nie. Die een kasdeur kan nie oopmaak nie anders val die TV van die muur af. Die personeel is baie vriendelik en die beddegoed is skoon en van hoe gehalte. Met al die akkommodasie in die omgewing sal dit nie aanbeveel word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wat 'n oulike plek. Groot bederf met restaurant op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thys E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan minimum vereistes.

Na die aanvanklike probleem met die verblyf, het bestuur ons geskuif na 'n meer aanvaarbare eenheid. Prys van etes by hulle restaurant is baie hoog - ver bo die gemiddelde van soortgelyke verblyf. Bestuur was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B
Gesin met klein kinders

Gawe mense.

Die eienaar het lank 'n kwekery bedryf en het dit weens die waterskaarste omskep in 'n blyplek. Daar is 'n uitstekende restaurant op die perseel. Die eienaar was daar tydens aandete en het onderhoudend met ons gesels oor 'n wye reeks sake, wat ek werklik geniet het. Parkering is beskikbaar van die straat af ('n ander resensie hier het daaroor gekla), maar die area is in elk geval so veilig dat dit die eienaar se eie voertuie op straat slaap. Na 'n baie negatiewe ervaring in Windhoek vroeër die week was hierdie die totale teenoorgestelde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Goeie diens en gasvryheid. Heerlik geëet en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Vivian M

Misleidend.

Adverteer secure parking, dit is op sypaadjie? Gordyne is onnet, sukkel om dit ordentlik toe te maak. Stort maak hele badkamervloer nat, geen matte en teëls glad. Moet wag vir gasheer om ons te kom help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Herb Garden Restaurant & Accommodation se terugvoer

Jammer oor ongerief, ons waardeer terugvoring en doen alles in ons vermoë om dit wat verkeerd is reg te stel. Ons strewe daarna om die beste diens aan ons kliënte te bied.

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Eric C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C
Gesin met tieners

Dis mooi skoon en netjies.

Die ontvangs was goed en die diens puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drienie E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Drienie E
Gesin met tieners

Ons was baie teleurgesteld, want dis nie wat ons verwag het nie.

Ons het gereis vanaf Namibia en ons voertuig moes op straat staan voor die blyplek (veilige parkering). Ons was moeg en warm en uitgesien na lekker swem. Swembad is daar maar geen water. Die kamer was netjies skoon maar die air-con wou nie werk nie, hulle het eers gesukkel om hom te laat werk. Ons het kos bestel vir die aand by restaurant. My man het sirloin bestel maar het 'n baie onsmaaklike klein fillet gekry. Hulle het kwaad geraak toe ons dit terugstuur. Ons kamerdeur wou ook nie toesluit nie. Die plek buite is nie netjies nie en ons sal nie die plek aanbeveel vir enige iemand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miriam L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kos is goed.

Eienaar is nuwe entrepreneur. Die kamers is groot, skoon en netjies. Vyf dae gebly. Ander verblyf in Springbok is baie duur hierdie tyd van jaar. Hierdie is nie 'n plek met "bling" nie maar is uitstekende waarde vir geld. Beslis. Die kos is uitstekend. Die heerlikste hamburgers in SA. Ons het al ons etes daar geeët. Ons wou nie elders gaan nie. Benewens die feit dat pryse redelik is, is die kos uitstekend. Alles is vars. As dit nie so ver was nie sou ons net vir uiteet soontoe gery het. Geen Spur-kos kom naby hierdie disse of hamburgers nie. Besoek die restaurant gerus al bly jy elders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, vriendelik en behulpsaam. Besig nog met opgradering.

Het reeds gesê wat nodig was. Ons kamer was aanvaarbaar en gemaklik met TV en restaurant baie gerieflik en ontspanne. Nie baie om te doen soos in JHB of Kaapstad, maar is te verstane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarsstraat 4, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjJPSlHzwL0NBwsvjtOwygvuky5x24GRzWeO7xf4d6uEm7IrPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 4 Dwars Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.673455618475 17.884210833139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem