Herdershuisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Herdershuisie bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n rustige veeplaas 5 km van Vredendal af.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus.
Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging, 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke in.
Daar is 'n onderdakbraai-area en braaigeriewe. Gaste kan ook aan die plaasaktiwiteite deelneem en die plaasdiere besoek indien reëlings vooraf met die eienaar getref is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Herdershuisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Concordia Plaas, Volhard Boerdery, Vredendaal, 8160, Wes-Kaap