Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms is in Hermanus geleë en bied gerieflik kamers.

Daar is 3 eenhede om van te kies, waarvan 1 selfsorg is. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elkeen van die kamers het ook 'n TV en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Hermanus 13 on 2nd is net 'n entjie se ry na verskeie strande vir swem en visvang. Fernkloof Natuurreservaat is ook naby vir voetslaan- en bergfietsroetes.

Hermanus spog met 'n verskeidenheid restaurante, stalletjies, winkels en uitkykpunte vir walviskyk. Aktiwiteite in die area sluit abseil, ritslyntoere, bergfietsry en haaihokduik in.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedestraat 13, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb567be92d92d04555193a36877dda8aba70d8330144d218013187eee33f5405a335ee8868aaf96240c9394e0c492c8d61c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 13 2nd Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.401285 19.273841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem