- 38 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 9 Marine Drive, Westcliff, Hermanus, 7200 , Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hermanus Boutique Guest House is 'n luukse B&B wat superieure verblyf in Hermanus bied. Gaste kan vanuit die suite sien hoe die walvisse in die baai baljaar. Die gastehuis is etlike meters vanaf die kranswandelpaaie en rotspoel.
Die suites met see-uitsigte het luukse spa-baddens en instapstorte. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n yskas.
Daar is ook 2 lieflike sitareas en WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien en pragtige see-uitsigte kan vanaf die balkon bewonder word.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die nabyheid sluit walviskyk, haaihokduik, kajakvaart, valskermsweef, vierwielmotorfietsritte en perdry in. Dit is ook net 6 minute se stap na die middedorp, restaurante en kunsvlytmarkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 9 Marine Drive, Westcliff, Hermanus, 7200 , Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Marine Drive, Westcliff, Hermanus, 7200 , Wes-Kaap
Sien kaart- 38 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang