Hermanus Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hermanus Boutique Guest House is 'n luukse B&B wat superieure verblyf in Hermanus bied. Jy kan sommer sien hoe die walvisse in die baai baljaar vanuit ons indrukwekkende suites met hul uitsigte oor die see. Die gastehuis is etlike meters vanaf die prentjiemooi kranswandelpaaie en beroemde rotspoel.

Die suites met see-uitsigte beskik oor luukse spa-baddens en instapstorte. Al ons kamers is en suite en is elk ingerig met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n yskas.

Daar is ook 2 lieflike sitkamers waar jy lekker kan ontspan en die gastehuis bied boonop WiFi. Ons voorsien veilige parkeerplek en pragtige see-uitsigte ook van die balkon af.

Doendinge en besienswaardighede in die nabyheid sluit in: walviskyk, haaihokduik, kajakvaart, valskermsweef, vierwielmotorfietsritte en perdry. Dit is ook net 6 minute se stap na die middedorp, restaurante en kunsvlytmarkies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hermanus Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 944 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za