Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38

5 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 560 Heron Loop, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heron Cottage bied selfsorgverblyf en is geleë in die kusdorpie Chintsa. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte en 'n gemaklike basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.

Hierdie bekoorlike, omgewingsvriendelike, vrystaande kothuis bied slaapplek vir 4 mense. Daar is twee slaapkamers, een aan weerskante van die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, stort en 'n aparte toilet.

Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens wat met vooraf versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Albei slaapkamers het skuifdeure wat na die patio oopmaak, met pragtige see-uitsigte.

Die oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea is 'n ligte en moderne ruimte wat na die patio oopmaak. Geniet 'n oggendkoppie koffie of aand-skemerkelkies op die patio terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Daar is 'n houtskool-ketelbraai op die patio.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas met ysmasjien, Nespresso-koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n 3-filter drinkwaterstelsel.

Die eetkamertafel bied gemaklik sitplek vir 6 mense. Die leefarea het 'n rusbank en 2 stoele.

Geniet die stroom van Netflix, Amazon Prime en YouTube op die Android TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Heron Cottage is omgewingsvriendelik en maak gebruik van sonenergie, watertenks en 'n gasstoof. Daar is veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ashleigh B
Gesin met tieners
5.0
What makes The Heron truly special is the atmosphere – it's calm and rejuvenating. This was our second time staying at The Heron, and i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Karen D
Gesin met tieners
5.0
Very relaxing. Very relaxing, weekend away with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Hanlie S
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreek plek. Pragtige rusplek! Die huis het 'n asemrowende uitsig, is skoon, netjies en veilig.
Apr 2025
Rachelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer teruggaan. Heerlike naweek. Baie lekker cottage. Ons het die langnaweek vreeslik baie geniet. Ons het ons hondjie saamgevat en die tuin is ve...
Sien meer
Mrt 2025
Verna N
4.8
Regtig mooi, gemaklik en skoon plek wat ek sal aanbeveel. Was 'n pragtige plekkie met alles wat 'n mens nodig het. Vreeslik netjies en skoon! Heerlik ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 560 Heron Loop, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heron Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

560 Heron Loop, Chintsa East, Amathole Coastal, 5275, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33508e382e25d2ecd70ac26ac46ceba5e0bd425f73fdd65adf9e3741421a8de1649b263e6644cc34697fb763d005397e2550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 560 Heron Loop Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.821023504003 28.112213102864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang