Hibernian Towers 506
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 120, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hibernian Towers 506 is naby die strand geleë en bied selfsorgverblyf in die hartjie van Strand. Die bied ongelooflike see-uitsigte, asook plaaslike restaurante en winkelsentrums.
Die woonstel het lugversorging en is geskik vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander slaapkamers het of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeirewe, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoeltjies waarby gaste hul maaltye kan sit en geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n balkon met 'n gasbraai en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Dit is die perfekte plek vir gaste om die uitsig oor die see te bewonder. Die kompleks sluit ook 'n reeks geriewe en aktiwiteite op die perseel in, byvoorbeeld 'n verhitte swembad, gimnasium, stoomkamer, dagspa en restaurant. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Hibernian Towers 506 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 278
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Kusweg 120, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Hibernian Towers 506 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 120, Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom