+23

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Louanne B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Restful, perfect for our purposes. A restful stopover; very well equipped and clean. The beds were particularly comfortable. Very responsive host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Het heerlik gekuier en gerus. Omgewing baie skoon en netjies. Heerlike vars reuk het ons begroet. Stil, rustige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
1 nag
5.0
Aug 2025

The best sleepover and that was for only one night. The best for sleepover. We enjoyed our stay. We were 4 adults and it was cosy and comfortable. We will definitely come back for a longer stay. Keep it up, our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenzo P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Beste plek in Vredenburg. Baie lekker gebly! En die plekkie is baie netjies, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Shanobea H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasties, veilig. Ek het baie lekker gebly. Ek sal definitief weer oorslaap. Die plekkie was baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Kort maar heerlik. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaston C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Goed vir 'n gesin met kinders. Die plekke het selfs verbeter vandat ons laas daar was. Dit het alle dinge wat jy nodig het om gemaklik te bly. Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Plekkie is in 'n stil, veilige area. Netjies en ruim. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie goeie lekker basis vir 'n avontuur in die omgewing. Dit is skoon, goed toegerus en voel veilig. Beslis 'n plek wat ek weer sal wil gebruik as ek in daai rigting gaan. Aangesien Vredenburg sentraal is tussen al die see dorpe, maak dit ook die perfekte basis om te slaap en elke dag uit te ry na 'n ander kusdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2 Tortelduif Cresent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692a21997cbc833a4b916831a0a03aaf1eb59f10eccdd900bf41583a9c2bae5a5a082aed3d8ae809aad47afc73b5448a8cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 85 5 1 5 2 Tortelduif Cresent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.897670163216 17.993010696541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang