Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hier Rus Ons

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hier Rus Ons is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in die pragtige Weskus.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. DIe hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel met 'n TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook onderdakparkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hier Rus Ons sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Hier Rus Ons
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hier Rus Ons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduif-singel 2, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455fc64a0911500b3b11433d469a4aa375e79ba2cf92dbb8a575e37995c0de0ed468c4a9d3c9973c7f836cd6526215aedfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 2 Tortelduif Cresent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.897670163216 17.993010696541