- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Highland Gate Ferox Creek bied gerieflike selfsorgverblyf op die Highland Gate Gholflandgoed in Dullstroom. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat smaakvol versier is en elk slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders het.
Elke eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Een en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander het 'n stort, wasbak en toilet. Elke kombuis is met stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus, en die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale bied. Albei eenhede het ook kaggels.
Gaste het toegang tot privaat parkeerplek en braaigeriewe en kan 'n pragtige uitsig vanaf die eenhede geniet. Daar is 'n restaurant op die landgoed. Die eenhede kan apart of saam bespreek word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Highland Gate Ferox Creek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang