Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highland Gate Ferox Creek

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Highland Gate Ferox Creek
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tertius S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S
Saam met vriende

Lieflike plek met 'n wonderlike uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met vriende

Wat 'n pragtige veilige plek om lekker te rus.

Baie veilig met wonderlike uitsig. Pragtige gholfbaan. Skoon netjiese verblyf met heerlike kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M
Gesin met tieners

Heerlike kuier in 'n pragtige golf landgoed, in 'n mooi omgewing in 'n luukse eenheid.

Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward S
Gesin met tieners

Salig en rustig in 'n baie mooi omgewing.

Highland Gates Ferox Creek eenheid 2 is baie goed toegerus. Die binnebraai en kaggel beskerm jou teen enige koue. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met vriende

Beautiful views over the hills and valleys.

Ferox Creek is a modern and luxurious house in a quiet cul-de-sac. Beautiful views. Indoor braai facilities work well if the weather is typically Dullstroom cool. House is very well-appointed and extremely comfortable. Short but good stay on our way to the Lowveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Uitstekende liggiing.

Rustig, stil en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!!

Die mees onbeskryfllikste uitsig, privaatheid asook die ongelooflike stilte is hoogs aan te beveel. Dit was ons eerste keer maar beslis nie ons laaste nie. Wat 'n voorreg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mechele S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mechele S
Gesin met tieners

Dit was asemrowend mooi en fantasties lekker! Vir seker die moeite werd!

Sal definitief weer gaan en dit vir enige iemand aanbeveel! Was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhoda E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit was regtig baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en puik verblyf!

Highland Gate Ferox Greek bied asemrowende uitsig met netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het onder een dak. Naby genoeg aan Dullstroom vir 'n dag se uitstappie, maar bied rustige verblyf indien jy net wil rus en die natuur wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wonderlik, ware wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda V
Saam met vriende

Lieflik! Rustig en ontspannend!

Eenheid 1 is pragtig met die mooiste uitsigte van die oopplan-leefarea en die twee kamers. Die huis is baie goed toegerus, netjies en mooi. Die skoonmaakdienste is 'n bonus en het toegelaat dat almal heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze D
Gesin met tieners

Rustig, skoon en netjies.

Pragtige uitsig. Niks om oor te kla nie. Sal net aanbeveel dat 'n keuse gegee word vir bo of onder bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zebidah M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zebidah M
Gesin met klein kinders

Beautiful and peaceful.

Very neat and clean, the views, the landscape, the weather. AMAZING!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Heerlik skoon. Fantastiese uitsig.

Selfoonontvangs is wisselvallig tot geen en mag in nood 'n probleem skep. Ek sou kliënte vooraf daaroor waarsku asook dat daar dus nie WiFi-ontvangs is nie. Van die elektrisiteit is onvoltooid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Starcha D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Starcha D
Saam met vriende

Stunning, beautiful and clean.

Well organised with beautiful views and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leane G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane G
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, perfek toegeruste, moderne en ruim eenheid.

Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met vriende

Akkommodasie en uitsig puik.

Plek was skoon, goed toegerus en alles het gewerk. Lekker staproetes, stil omgewing en net 10 min vanaf Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nannet B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nannet B
Gesin met tieners

Verblyf skoon en netjies, uitsig hou mens voor die vensters - kry nie genoeg gekyk nie. Golf natuurlik baie aangenaam terwyl ons ander die staproetes en visvang geniet het.

WiFi-fasiliteit, aangesien die selfoonopvangs baie swak is in die area. Warm water kombuis en badkamers, die water moet lank loop voordat warm water beskikbaar is, mors baie skoon water onnodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel W
Saam met vriende

Ongelooflike uitsig! Huis is baie goed toegerus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met vriende

Uit die boonste rakke!

Dit was ‘n absolute plesier om hier te bly. Die uitsig is asemrowend, en ek kon nie genoeg foto’s neem daarvan nie. Die eenheid is luuks, en baie gemaklik. Ek gaan elke jaar as tradisie Dullstroom toe en het nou my normale vakansieplek geruil vir Highland Gate! As ek móet kritiseer sal ek sê die beddens is effe kort vir langer mense (1,9 m en langer) en die inklok kon bietjie beter, want die sekuriteitswagte by die hek was nie bewus van ons bespreking nie. Maar benewens dit, is hierdie perfek en regtig die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies in 'n baie mooi omgewing!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable and peaceful experience.

Highland Gate Ferox Creek can be highly recommended to anyone who would like to refresh body and soul. The spectacular view and outstretched valleys create a feeling of serenity and tranquillity The unit is immaculately decorated with all the desired luxuries. We will definitely return for another enjoyable peaceful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izabel D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izabel D
Gesin met klein kinders

Beautiful place in gorgeous surroundings.

We would have loved to stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alyssia A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alyssia A
Gesin met klein kinders

Beautiful place and location, tastefully decorated.

Overall we had a great stay, however the advert is slightly misleading with regards to space for kids. The house has obviously just been completed, as there was building rumble outside with no grass.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 1009, Highland Gate Gholflandgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2be0c0e775655967c615558f294275272b5299c4341c7d463cc92610a923a7a9eada8e41bac35863f8ed14aca2190a752d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Stand 1009 Highland Gate Golf Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.458274927292 30.209246998287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem