LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Highland Gate Ferox Creek | LekkeSlaap
+26

Highland Gate Ferox Creek

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 1009, Highland Gate Gholflandgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Highland Gate Ferox Creek bied gerieflike selfsorgverblyf op die Highland Gate Gholflandgoed in Dullstroom. Verblyf is in 2 eenhede wat smaakvol versier is beskikbaar en elkeen het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.

Elke eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Een en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander een het net 'n stort. Elke kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale bied. Albei eenhede het ook kaggels.

Gaste het toegang tot privaat parkeerplek en braaigeriewe, en kan 'n pragtige uitsig vanaf die eenhede geniet. Daar is 'n restaurant op die landgoed. Die eenhede kan apart of saam bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Highland Gate Ferox Creek
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Stand 1009, Highland Gate Gholflandgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Highland Gate Ferox Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 1009, Highland Gate Gholflandgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2be0c0e775655967c615558f294275272b5299c4341c7d463cc92610a923a7a9eada8e41bac35863f8ed14aca2190a752d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Stand 1009 Highland Gate Golf Estate 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.458274927292 30.209246998287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!