2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Kolbe Street, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hikers Dream is geleë in 'n stil pad aan die voet van die Stellenbosch-berge. Die suite is ongeveer 4 km vanaf Stellenbosch se lewendige middestad en is ideaal vir bergfietsry-entoesiaste en stappers.
Uitsigte oor die lowerryke tuin vanuit die suite. Die suite beskik oor 'n koninggrootte bed of twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n sitkamer met 'n TV (HDMI-kabel beskikbaar vir eie stroomtoestelle) en privaat patio. Tee, koffie en melk word ook vir gaste voorsien.
Weber-braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Dit is 'n stapper- en bergfietsryer se droom, aangesien dit grens aan 'n verskeidenheid stap- en fietsroetes net 'n entjie weg. Hierdie verhewe area van die luukse voorstad Brandwacht is bekend vir sy maklike toegang tot die bergfietsryroetes soos Eden, Coetzenburg-enkelbaan en G-Spot. Die suite is toeganklik met 'n privaat ingang vanaf die kant van die hoofhuis en heeltemal afgesluit van die hoofhuis, maar val onder dieselfde dak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Kolbe Street, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Hikers Dream het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Kolbe Street, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang