Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Brandwacht

4.4 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Brandwacht van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Brandwacht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brandwacht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brandwacht akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brandwacht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brandwacht Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brandwacht

Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere af. Daar is 3 gerieflike en ruim en suite-kamers in 'n privaat huis in 'n stil buurt. Let asb. op d...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht

The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is lekker naby 'n hele rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaa...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brandwacht

Hikers Dream is in 'n stil straat aan die voet van die Stellenbosch-berge geleë. Die suite is sowat 10 minute se ry vanaf Stellenbosch se lewendige middedorp geleë, en is ideaal vir bergfietsry, voetslaan en paart...

Vanaf
R4 999
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Brandwacht

Fabulous Faber is 'n lieflike villa in die luukse woonbuurt, Brandwacht, in Stellenbosch. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesofistikeerde vierslaapkamerhuis met toegang tot 2 gholfbane, fietsryroetes, wynp...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brandwacht

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Saraha's Luxury Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastesuite aan die voet van Stellenbosch se berge. Hierdie opgeknapte gastesuite het privaat parkeerplek en is op 'n woonerf waar die eienaar ook ...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

12 On Lou bied verblyf in Stellenbosch en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoeke. Gaste kan hier ontspan, rus en die prentjie mooi Wynlande verken. Dié woonstel is op 'n residensiele perseel...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

5 on Wege is in Stellenbosch en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie or sakereisigers. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Garden Flat is in 'n stil omgewing in Stellenbosch, Wes-Kaap, geleë. Dié historiese dorpie is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse. Stellenbosch is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die langste ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo Dalsig, Wes-Kaap

Cats and Lemons is in Dalsig geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorgwoonstelle. Gaste kan 'n woonstel op die grondvloer of op die boonste vloer bespreek en elke eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die woonstelle ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenview Luxury Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n lowerryke omgewing minder as 1,3 km van Stellenbosch se middedorp af. Dis langs die eienaar se hoofhuis, maar het sy eie ingang. Stellenview is langs die Univer...

Vanaf
R3 499
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Charming Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde villa in die hartjie van die Kaapse Wynlande, met 2 gholfbane, bekroonde wingerd en die historiese dorp, Stellenbosch, binne maklike ...

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Bird's Rest is in Paradyskloof, Stellenbosch en is goed geleë vir dié wat Stellenbosch en die omliggende wynplase wil verken. Die verblyf is lekker naby Stellenbosch Medi-Clinic en slegs 5 minute se ry van die mid...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

45D Anesta is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste is. Die woonstel is naby 'n Spar, restaurante en ander geriewe asook 2 km van...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Wes-Kaap

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar i...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Anesta House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike vierslaapkamerhuis in Paradyskloof, Stellenbosch. Die perseel is naby die hartjie van die Kaapse Wynlande met 2 groot gholfbane, bekroonde wingerde en ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers. Daar is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Mediclinic. Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkame...

Vanaf
R2 740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Wes-Kaap

Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalsig, Wes-Kaap

Relax in Stellenbosch bied 'n skoon, netjiese selfsorgwoonstel wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is, maar sy eie privaat ingang het. Die woonstel is in Stellenbosch geleë naby die Coetzenburg-stadion ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Boord, Wes-Kaap

16 Rhodes-North Self-catering Apartments is in Stellenbosch geleë, net 3 km vanaf Universiteit Stellenbosch. Die woonstelle is ideaal vir gesinne of paartjies wat die omgewing besoek. Verblyf word in 2 selfsorgwo...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Brandwacht akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za