8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2802 Clode Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hilbre is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste en is ideaal vir klein groepe of gesinne wat Bettysbaai wil besoek.
Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, en linne en handdoeke word voorsien. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die laaste 2 kamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sitarea het 'n TV en kaggel. WiFi is beskikbaar en die huis het 'n sekuriteitsisteem.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en pizza-oond en het 'n tuin- en berguitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 567
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2802 Clode Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilbre het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2802 Clode Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang