Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hilbre

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hilbre is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste (of 11 met 3 kinders) en is ideaal vir klein groepe of gesinne wat Bettysbaai wil besoek.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers, en linne en handdoeke word voorsien. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die laaste 2 kamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het 'n TV en kaggel. WiFi is beskikbaar. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste en die huis het 'n sekuriteitsisteem.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en pizza-oond en het 'n tuin- en berguitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Hilbre sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Hilbre
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilbre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2662, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA146ce6bcdac571fe8e36daa19a64caa65d7df0d0fc2a36cd8c2cc8ddb1fbcddebaf163a05bc037507bfc74d410fc7a00c522?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354844 18.927352