Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Fichardt Park

Home Sprint Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker kombuis om in kos te maak. Ons het vir 2 weke gereis en elke aand op 'n ander plek tuisgegaan, hier kon ons lekker die kombuis gebruik en 'n gesonde ete vir ons gesin voorberei het in die lekker gemaklike kombuis. Perfek vir 'n aand of 2. As jy nogal erg is op privaatheid, sal 'n groot potplant of buite 'n room divider jou bietjie meer privaatheid gebied het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties, puik waarde vir geld. Pragtige verblyf, skoon, netjies en baie vriendelike mensies. Sal dit aanbeveel vir enigeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona L
1 nag
5.0
Des 2025

Pleasant stay. We had a pleasant stay at Home Sprint. Elinda was so friendly and welcoming, and everything was well kept, tidy, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokubonga Fezeka M
1 nag
5.0
Nov 2025

Beautiful. This was a great experience, the host was accommodating and understanding. The place was warm and clean as well as easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Het dit baie geniet. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricarda V
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dit is ook disability friendly. Sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estella V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie goeie ervaring. Baie lekker gebly, goed ingerig. Baie behulpsaam en vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker! Rustige atmosfeer. Ideale oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netjies en skoon. Baie netjies, naby N1, groot mall net oor die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Castelyn Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YjAxNTAyLWU0YjAtNGMzYS1hNjA4LTdjY2JhMzRhMWE1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 144 5 1 5 6 Castelyn Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.155220901935 26.186459271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang